SAOU Raadslid – Hoërskool Witteberg
SAOU Raadslid. Mnr H Oosthuizen, Skoolhoof van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tydens ‘n demokratiese verkiesingsproses tot raadslid van die PUR, Drakensbergkring verkies. Daar bestaan geen twyfel dat hy die…
Nasionale Vrouekrieket – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Vrouekrieket. Miané Smit, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is vir ‘n 3de keer vanjaar vir ‘n nasionale vrouekrieketspan gekies. Miané se vordering in krieket: SA o.19’s, SA Opkomend en…
Bloem Bears Binnenshuis Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Bloem Bears Binnenshuis Hokkie. Vier van Hoërskool Fichardtpark se hokkie dogters is ingesluit in Bloem Bears binnehuis hokkie spanne. Die spanne neem vanaf 17 tot 21 Desember in Kaapstad deel…
SA Platteland 7’s Rugby – Hoërskool Goudveld
SA Platteland 7’s Rugby. Urban Pienaar, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is lid van die o.19 SA Platteland 7’s Rugby span. Urban het onlangs teruggekeer vanaf Argentinië waar die…
SA Tentpegging Kampioenskappe – BVHS leerder presteer
SA Tentpegging Kampioenskappe. ‘n Leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kelly Visagie, het puik presteer by SA Tentpegging Kampioenskappe. Sy het die volgende toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Immanuel sal gebore word/ A Son named Immanuel.
Pak 2024 Positief – Hoër Meisieskool Oranje
Pak 2024 Positief. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se nuwe hoofleiers, Naledi Botsane, Mari Nortje en Alana Beukes, is ná die ATKV-jeugleiersimposium by die Goudini Spa opgewonde om aanstaande jaar met…
Vrystaat Krieket – Hoërskool Goudveld
Vrystaat Krieket. Hoërskool Goudveld leerder, Annche Zwarts is hierdie week deel is van die dogters 0/19 Vrystaat krieket span. Die span neem deel aan die CSA Dogters 0/19 week te…
Hoofleiers 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Hoofleiers 2024. Nog ‘n jaar kom tot ‘n einde en Oranje groet die ou hoofleiers en verwelkom die nuwe Hoofleiers 2024. Baie sterkte aan Marichelle Crous en Ellé Cloete wat…
Free State Swimming Championships – Grey College Primary
Free State Swimming Championships. Petrus Swart, grade 3 learner from Grey College Primary, was awarded the Victor Ladorum for the under 9 boys at the Free State Swimming Championships. The…
Landsdiens Kampleier – Hoërskool Jim Fouché
Landsdiens Kampleier. Hoërskool Jim Fouche leerder, Liné Fourie, het saam met die Vrystaat se landsdiensgroep vertrek na Nkambeni Safari Lodge in Mpumalanga. Liné is ook aangewys as die Landsdiens kampleier…
SA Junior Jukskei kampioenskap – Trio Primêr presteer
SA Junior Jukskei kampioenskap. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, se leerders, Liyah-Mae Mynhardt en Jandré Kymdell, het puik presteer tydens die SA Junior Jukskei kampioenskap. Hulle het ‘n 2de plek…
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr leerder, Lohan Maree, het deelgeneem aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe die afgelope naweek. Lohan is volgende jaar Graad 4. Lohan het skitterend presteer met…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A promised Ruler/ Die Here sal regeer. Micah 5:2/ Miga 5:1
SA Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort spelers presteer
SA Platteland Rugby. Twee seuns va Hoërskool SPS Brandfort, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is deel van die SA Platteland Rugby se spanne. Die seuns toer tans in Frankryk…
Fichie Atletiek – Hoërskool Fichardtpark by oefenkamp
Fichie Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is al ‘n geruime tyd besig met atletiek-voorbereiding. Die voorseisoen uitslae het ook gewys dat Fichies in Suid-Afrikaanse atletiek-kringe behoort. Hierdie groep Fichie-hamergooi atlete het…
Akademiese Prestasies 2023 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Prestasies 2023. Hoërskool Fichardtpark het hul DUX-leerders van elke Graad vereer vir hul skitterende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Vitae Cantamus Choir – Tour to Europe 2023
Vitae Cantamus Choir. From sunny South Africa to a winter wonderland in Europe. Eunice High School’s Vitae Cantamus choir is enjoying the start of their European tour to Germany, Switzerland,…
ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan
ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…
Vrystaat Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld leerders in span
Vrystaat Platteland Krieket. Vyf krieketspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom is vir die Vrystaat Platteland Krieket uitnodigingspan verkies. Die uitnodigingspan gaan in 2024 ‘n toer na Indiē onderneem. Die Goutiesspelers…
International Youth Foundation – Bridging the educational gap
International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…
FPL Krieket – Hoërskool Sentraal leerders vir spanne gekies
FPL Krieket. Elf seuns van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie 2023 FPL Krieket spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Festive Season – Message from Eunice High School
Festive Season. Greetings from Eunice. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://ehs.co.za/
Grey Greyt Cricket Bash – CHOC Childhood Cancer Foundation
Grey Greyt Cricket Bash. “CHOC Childhood Cancer Foundation became part of the Grey College Family in 2022 as one of the beneficiaries of the Grey Greyt Cricket Bash. Not only…
SA Platteland Krieketspan – Welkom Gimnasium spelers in span
SA Platteland Krieketspan. Welkom Gimnasium het vyf krieketspelers wat ingesluit is in die SA Platteland Krieketspan. Die span gaan volgende jaar na Indië toer. Gimmies spelers in die SA span:…
Nasionale Platteland kriekettoernooi – Welkom Gimnasium
Nasionale Platteland kriekettoernooi. Agt krieketspelers van Welkom Gimnasium is gekies vir verskeie krieketspanne wat deelneem aan die Nasionale Platteland kriekettoernooi in Sasolburg. 0/19 Plattelandspan 0/17 Plattelandspan 0/15 Plattelandspan Meer skolenuus:…
SA Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort
SA Platteland Rugby. Twee van Hoërskool SPS Brandfort se leerders, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is gekies as deel van die o.16 en o.13 SA Platteland Rugby spanne. Die…
2023 FPL Krieket – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig
2023 FPL Krieket. Drie van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se krieketspelers het hul skool verteenwoordig tydens die 2023 FPL Krieket toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskag
Fichies Krieket – Hoërskool Fichardtpark kaptein skitter
Fichies Krieket. Die kaptein van Fichies Krieket se 1ste span, Eben Botha, het bewys dat hy een van die bestes is in die sentrale streek. Eben Botha het die tweede…
Caspian Tigers Krieketspan – Fichardtpark leerder in span
Caspian Tigers Krieketspan. Een van Hoërskool Fichardtpark se eerstespan krieketspelers, Davyd Oosthuizen, het sy span die Caspian Tigers Krieketspan, gehelp om die eerste afdeling in die FPL te wen. Die…
ASA byeenkoms – Primêre Skool Naudeville presteer
ASA byeenkoms. Primêre Skool Naudeville leerder, Dohandrè Janse van Rensburg, het Saterdag 2 Desember, sesde geëindig in gewigstoot by die ASA byeenkoms in Secunda. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here is Regverdig en Getrou/ Human Sin and God’s Goodness.
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Sentraal
Prysuitdeling 2023. Hoërskool Sentraal het prysuitdeling 2023 aangebied. Die volgende toptoekennings is gemaak: Veelsydigste leerder: Veelsydigste Kultuurprestasie: Beste Sportprestasie: Beste musiekprestasie: Beste Kultuurprestasie: Dienstrofee: Erasmus wisseltrofee: Dux-leerder: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Mirnawan Hockey Cup – SA youth hockey teams outstanding
Mirnawan Hockey Cup. Putting up brave fights on the international stage, the South African U-17 hockey teams represented the country with pride by delivering impressive performances throughout the Mirnawan Cup…
Fichies neem afskeid – Hoërskool Fichardtpark groet Abrie Myburgh
Fichies neem afskeid. Op Dinsdag, 28 November, het Fichies afskeid geneem van hulle geliefde adjunkhoof, mnr Abrie Myburgh. Mnr Myburgh tree na 37 jaar se getroue diens in die onderwys,…
Valsrivier Gala – Hoërskool Bultfontein swemmers presteer
Valsrivier Gala. Hoërskool Bultfontein se swemmers het baie goed presteer tydens die Valsrivier-gala. Eerste plekke behaal: Tweede plekke behaal: Derde plekke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto’s verskaf
SADTA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Bultfontein
SADTA Nasionale Kampioenskappe. Clara Nel, leerder van Hoërskool Bultfontein, het skitterend presteer tydens haar deelname die afgelope naweek aan die SADTA – Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein. Clara het ook tydens…
South African Warriors Rugby – Hoërskool Witteberg
South African Warriors Rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem se rugbyspelers, Sydwell Sethi en Lerato Mokale, is deel van die South African Warriors Rugby span wat vanaf 27 November tot…
Mev Marlene Cloete – Hoër Meisieskool Oranje neem afskeid
Mev Marlene Cloete. Blom waar jy geplant is,së die vertrekkende Mev Marlene Cloete. Ná ’n verbintenis wat oor etlike jare strek, word mev. Marlene Cloete se OMS-naelstring binnekort geknip. Sy…
Royal School of Music – Hoërskool Goudveld
Royal School of Music. Die Royal School of Music, wat elke jaar meer as 650 000 musiekeksamens en assesserings in 93 lande lewer het onlangs ‘n konsert aangebied in Bloemfontein.…
Bokstoernooi – Welkom Gimnasium leerder presteer
Bokstoernooi. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het die afgelope Saterdag deelgeneem aan sy eerste bokstoernooi. Hy het twee gevegte gehad en homself uitstekend van sy taak gekwyt. Keagan se opponente…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. To know the Love of Christ/ Paulus se gebed vir die Efesiërs.
Eunice High School – Class of 2024 dressed for success
Eunice High School. Great excitement filled the Eunice quad, as the Class of 2024 received their special gift bags filled with their Matric uniforms, jackets, stockings, heels and some gifts…
Graad 7’s groet – Primêre Meisieskool Oranje
Graad 7’s groet. “Tradisies is stories wat hartsvriendinne saam skryf.” Soos almal weet is Oranje ryk aan tradisies! Die graad 7’s het ook voortgebou op hierdie tradisie om saam hulle…
ESKOM Ekspo – Hoërskool Jim Fouché leerder na Taiwan
ESKOM Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, is een van ‘n handjievol finaliste van ESKOM Ekspo wat gekies is om by die Ínternational Science Fair’ in Taiwan deel te…
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Witteberg vereer
Allegretto Eisteddfod. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, leerder is vereer by diie Finaal van die Allegretto Eisteddfod! Dimi Demetriou, ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg het homself weereens bewys as ‘n…
Nationwide essay competition – Witteberg High School learner won
Nationwide essay competition. Sebabatso Maqelepo, a Grade 12 Learner from Witteberg High School, has made the school proud by winning a Nationwide essay competition. In an effort to encourage youth…
Atletiek – Hoërskool Trio atleet Anika Lötter skitter
Atletiek. Anika Lötter, leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, het as o/14-paalspringer die Vrystaat atletiek rekord verpletter. Anika is ook gekies deur die Internasionale Tydskrif Vaulter Magazine America, om as Septembermaand…









