Graad 7’s groet. “Tradisies is stories wat hartsvriendinne saam skryf.”
Soos almal weet is Oranje ryk aan tradisies!
Die graad 7’s het ook voortgebou op hierdie tradisie om saam hulle hartsvriendinne met hulle pampoenrokke vir oulaas in die water te spring…
Ons wens vir julle is ‘n toekoms propvol nuwe herinneringe, lewenslange vriendinne en mooi drome!
Mag julle hoog vlieg! Dié eendjies is nou swane!




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








