)
Graad 7’s Groet – Grey Kollege Primêr groet die manne

Graad 7’s Groet. Grey Kollege Primêr het vandag, 21 November 2025, hul primêre skoolloopban afgesluit. Dit was ’n dag waar emosie moontlik goed verberg is – wie weet. Die skoolgemeenskap…

Graad 7’s groet – Primêre Meisieskool Oranje

Graad 7’s groet. “Tradisies is stories wat hartsvriendinne saam skryf.” Soos almal weet is Oranje ryk aan tradisies! Die graad 7’s het ook voortgebou op hierdie tradisie om saam hulle…