)

Royal School of Music – Hoërskool Goudveld

Royal School of Music. Die Royal School of Music, wat elke jaar meer as 650 000 musiekeksamens en assesserings in 93 lande lewer het onlangs ‘n konsert aangebied in Bloemfontein. Die Vrystaat, Noord-Kaap en Lesotho distrik se top 10 studente het deelgeneem.

Van die studente wat genooi is was twee van die Goudveld Kunste Akademie, naamlik Jolene Erasmus (klavier) en Layla de Hart (fluit – begelei deur Me Jeanne Turchino). Hoërskool Goudveld het gespog met meer as een student. Dit was die enigste skool uit die Goudvelde en die wyer Noord Vrystaat streek wat gekwalifiseer het.

Goudveld se Kunste Akademie (GKA) is nou oop vir inskrywings en kinders van alle ouderdomme kan deel wees van die GKA in verskeie kategoriee soos musiek, sang, drama, kuns, dans en fotografie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal