Hoofleiers 2024. Nog ‘n jaar kom tot ‘n einde en Oranje groet die ou hoofleiers en verwelkom die nuwe Hoofleiers 2024.
Baie sterkte aan Marichelle Crous en Ellé Cloete wat nou groot eende word en sterkte aan Mila Barratt en Lika Claassens wat as hoofleiers dien vir 2024.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf