SA Platteland Krieketspan. Welkom Gimnasium het vyf krieketspelers wat ingesluit is in die SA Platteland Krieketspan. Die span gaan volgende jaar na Indië toer.
Gimmies spelers in die SA span:
- Dian Kleynhans
- Donovan Mouton
- Donald Schoombee
- Kayden Barrows
- Dean Katzin
Hierdie beloning is vir die manne wat hard gewerk en lang ure in die son spandeer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf