Meriete/ Top Toekennings 2023. Laerskool Nelspruit het hul leerders beloon vir sie afgelope jaar met Meriete toekennings en Top toekennings.
Graad 7 – Akademie
- Dux leerder: Milla Schultz
- Vaktoekennings: Milla Schultz – Afrikaans: 87,02%; Wiskunde: 95%; SW: 94%; EBW: 98%; Tegnologie: 99%
- Vaktoekennings: James Williams – Engels HL: 89%; Afrikaans EAT: 82,1%
- Vaktoekennings: Lua Henning – Eng FAL: 94%; NW: 96%; Kuns: 95%
- Vaktoekennings: Minke Badenhorst – LOR: 100%
- Senior Sportdogter vir 2023: Lua Henning
- Senior Sportseun vir 2023: Dian Venter
- Senior Swemdogter: Alizé Engelbrecht
- Senior Swemseun: Xander Grobler
- Senior Krieketseun: Hanru van der Merwe
- Senior Skaakseun: Phillip van Staden
- Senior Gholfseun: Dandré Louw
- Senior 7’s Rugbyseun: James Williams
- Senior Rugbyseun: Naude Breytenbach
- Senior Netbal dogter: Lua Henning
- Senior Tennis dogter: Milan van Heerden
- Senior Tennis seun: Dandré Louw
- Senior Landloop dogter: Leney Maree
- Senior Landloop seun: Declan du Preez
- Senior Atletiek veelsydigste seun: Jamie Doncaster
- Senior Atletiek beste dogter: Alizé Engelbrecht
- Senior Atletiek beste seun: Jamie Doncaster
Juniors
- Kultuur – Veelsydigste: SJ Neuhoff
- Kultuur – Beste prestasie: SJ Neuhoff
- Skaak – Beste prestasie: LJ Hauptfleisch
- Swem – Beste dogter: Diante Bothma
- Swem – Beste seun: Ian Engelbrecht
- Landloop – Beste dogter: Enye Engelbrecht
- Landloop – Beste seun: Keagan du Preez
- Atletiek – Beste dogter: Vanessa Badenhorst
- Atletiek – Beste seun: Stefan Augustyn
Seniors
- Kultuur – Beste prestasie in kultuur: Anke Strydom
- Hokkie – Beste dogter: Milla Schultz
- Hokkie – Beste seun : Christiaan Tryhou
- Tennis – Beste dogter: Milan van Heerden
- Tennis – Beste seun: DandrĂ© Louw
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
https://laerskoolnelspruit.co.za/
Foto’s verskaf