JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché
JF Krieket. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se eerste JF krieket span het ‘n wedstryd teen RPC (Rural Performance Centre) gespeel. Jf het kookwater krieket gespeel en met 110 lopie gewen.…
Skaak – Hoërskool Goudveld
Skaak. Hoërskool Goudveld se skaakspelers het Saterdag, 27 Januarie, aan die HTS kwalifiserende skaak toernooi deelgeneem. Goeie uitslae is behaal deur Gouties: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Pelicans Gala – Primêre Skool Fichardtpark
Pelicans Gala. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het aan die “Pelicans Gala” deelgeneem. Die volgende Fichies het pragtig presteer: Umari Bloem – D.0.12: Dian Lotriet – S. o.12: Tommie Wessels –…
Krieket – Hoërskool Fichardtpark
Krieket. Hoërskool Fichardtpark se 2de krieketspan het teen Hoërskool Staatspresident Swart, Brandfort, se 1ste span gespeel. Fichardtpark se beste boulers: SPS word beperk tot 96 in 20 beurte. Fichies se…
Vrystaat Laerskole Tennis – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Laerskole Tennis. Ses leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Lance Kriek, Ben Rheeder Linzi Botha Meiha Barends Cornel Ferreira en Lize Viljoen is ingesluit in die Vrystaat Laerskole…
SA Tentpegging Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
SA Tentpegging Kampioenskappe. Die SA Tentpegging Kampioenskappe het op Reitz plaasgevind. Inter Provinsiale uitslae: SA Kampioenskappe uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
Inter-House Athletics – Eunice High School
Inter-House Athletics. It’s a great day for Inter-house athletics and for breaking records it seems! In the u17 long jump event, the record was first matched then broken three times! The…
TSA Vrystaat Mini-toernooi – Primêre Skool Naudeville
TSA Vrystaat Mini-toernooi. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 27 Januarie, aan die TSA Vrystaat Mini-toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Johandré het uitstekende tennis gespeel…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here doenkragtigedade/ A prayer for guidance and help.
Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Welkom Gimnasium
Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het teen Welkom Gimnasium se 1ste krietspan kragte gemeet in ‘n skole krieket wedstryd. Fichies wen die loot en stuur Gimmies in om…
BVHS – Welkom as deel van die Trekkerfamilie
BVHS. Welkom as deel van die Trekkerfamilie! Arnold Ras, hoofseun van BVHS 2024, aan die woord: “Ons as Trekkers se grootste glorie is nie om nooit te val nie ,…
Die rol van voedings-laerskole – Hoërskool Fichardtpark
Die rol van voedings-laerskole. Fichies besef dat die rol van hul voedings-laerskole ‘n belangrike rol speel in die grondslag wat gelê word. Vanjaar het Hoërskool Fichardtpark saam met hul toppresteerders…
Oud-Tjokkies in pampoenrokke – Primêre skool Universitas
Oud-Tjokkies in pampoenrokke. Vandag was ‘n groot en opwindende dag in twaalf oud-Tjokkies se lewens. Hulle begin ‘n nuwe hoofstuk op hul lewenspad!. Hulle het Hoër Meisieskool se pampoenrokfunksie bygewoon.…
Geteer en geveer – Hoër Meisieskool Oranje
Geteer en geveer. Dit gebeur nou nie aldag dat ’n plankie saam met haar ma geteer-en-geveer word by die Hoër Meisieskool Oranje nie. Zani van der Merwe het dié voorreg…
Gimmies swemmers – Welkom Gimnasium
Gimmies swemmers. Welkom Gimnasium is baie trots op hul Gimmies swemmers! Hulle het die nuwe jaar begin met ‘n “Hell Week”, waarin hulle ‘n totaal van bykans 70 km moes…
Graad 12‘s 2023 – Hoërskool Goudveld ken trofees toe
Graad 12‘s 2023. Hoërskool Goudveld het tydens ‘n spoggeleentheid toekennings en trofees aan die Graad 12’s, 2023 se toppresteerders oorhandig. Trotse ouers het saam met hul kinders dié pragtige uitslae…
Grey Kollege atletiekkampioenskap – Nuwe rekords skitter
Grey Kollege atletiekkampioenskap. Gedurende die pas-afgelope Grey Kollege atletiekkampioenskap is talle rekords deur Grey se atlete opgestel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf
OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje
OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…
Gimnastiek – Primêre Skool Fichardtpark
Gimnastiek. Ethan van Metzinger, graad 1 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekroon as die o.8 trampolien-trofeewenner. Ethan het verder presteer deur die voorskool (seuns) artistiese trofee vir…
Skole krieket – Hoërskool Bultfontein vs Welkom Gimnasium
Skole krieket. Hoërskool Bultfontein het ‘n baie suksesvolle skole krieket wedstryd gespeel teen Welkom Gimnasium. Die manne van Bulties se 1ste krieketspan het Welkom Gimnasium se 2de krieketspan met 5…
Vrystaat Tennis proewe – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Tennis proewe. Primêre Skool Naudeville leerder, Johandré du Plessis, is ‘n kranige tennisspeler. Hy het op 19 en 20 Januarie die geleentheid gehad om in Bloemfontein aan die Vrystaat…
Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje
Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan. Oranje se Pre-Primêr het ook die oggend die atletiek bygewoon en die graad R-leerders het te…
Kloppers Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Kloppers Tennistoernooi. Terwyl almal hierdie vakansie nog laat geslaap het, het drie van Tjokkies se leerders, Petrus Fourie, Louis Fourie en Tristan van der Westhuizen uitstekend in tennis gevaar! Vanaf…
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Witteberg Pronk met 100% slaagsyfer
Matriekuitslae 2023. Met die matriekuitslae 2023 agter die rug, het die matriekklas van 2023 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem, hul stempel afgedruk met ʼn indrukwekkende vertoning in die nasionale matriekeksamen. Die…
Matriekuitslae 2023 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekuitslae 2023. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het, met die Matriekuitslae 2023, weereens bewys dat hulle een van die top-skole in die Vrystaat is. Vier Oranjeniete bevind hulle onder die…
SA o.21 Netbal – Hoër Meisieskool Oranje
SA o.21 Netbal. Karla Victor, leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die SA o.21-netbal span gekies. Sy gaan Suid-Afrika in Maart tydens die Afrika-kwalifiseringstoernooi in Pretoria verteenwoordig.…
Matriekuitslae 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Matriekuitslae 2023. Die matriekuitslae 2023 van BVHS was uitstekend. Bethlehem Voortrekker het weereens hul merk op akademiese gebied gemaak met die onlangs bekendgestelde 2023 matriekuitslae. BVHS se graad 12-klas van…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is always merciful. Die Here doen kragtige dade.
Matriekuitslae 2023 – Grey Kollege
Matriekuitslae 2023. Grey Kollege, Bloemfontein, is baie trots op hul matriekklas met die matriekuitslae 2023. Grey se toppresteerders: Meer prestasies van Grey Kollege se 2023 matrieks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegesecondary.com/…
Hoërskool Jim Fouché – JF stel nuwe personeel bekend
Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché stel graag hul vier nuwe personeellede bekend. JF is baie opgewonde om te sien hoe hierdie onderwysers in elke JF-leerder se lewe sal inspreek.…
Top 10 Matrics 2023 – Eunice High School
Top 10 Matrics 2023: Eunice High School, Bloemfontein, congratulates their TOP 10 academic matrics 2023! “Your exceptional performance truly commendable. Keep shooting for the stars, as your dedication and achievements…
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Fichardtpark
Matriekuitslae 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog vanjaar weereens met hul uitstekende matriekuitslae 2023. Verskeie prestasies is deur die matriekklas behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Jim Fouché se oes was groot
Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van…
Graad 7 Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Raadvoorsitters. Primêre skool Naudeville in Welkom, het die Graad 7 Raadvoorsitters vir Kwartaal 1 aangekondig. Graad 7A: Zandre Zietsman en Kriste-Lee White Graad 7B: Jay-Cee Fitzgerald en Nika…
Graad 1’s 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 1’s 2024. Primêre skool Naudeville in Welkom spog vanjaar met 102 nuwe Graad 1’s wat hierdie jaar hul skoolloopbaan begin. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://naudies.co.za
Primêre Skool Willem Postma – Nuwe personeel vir 2024
Primêre Skool Willem Postma. Wanneer jy ‘n paar nuwe gesigte by Primêre skool Willem Postma in Bloemfontein Raakloop, moenie skrik nie! Dit is ses splinternuwe Possie-onnies wat gereed is om diep…
Hoërskool Witteberg – Nuwe Personeel 2024
Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg verwelkom met trots agt nuwe personeellede in 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudeville nuwe leerkragte
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudeville spog met 7 nuwe onderwysers. Hulle is: Ons hoop julle gaan baie gelukkig wees by Naudies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.com Foto voorsien
Graad 1’s 2024 – Primêre Skool Naudeville spog met tweeling
Graad 1’s 2024 – Ben en Adriaan Ferreira het vanjaar as die enigste tweeling van Primêre Skool Naudeville in Welkom hul skoolopleiding begin. Schools That Rock hoop julle gaan die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die lied “Loof die Here.” David’s song of praise.
Kovsies Smash T20 Krieket -kiekettoernooi- BVHS
Kovsies Smash T20 Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan is tans in Bloemfontein waar hulle deelneem aan die Kovsies Smash T20 Krieket toernooi. Die Trekkers het teen Hoërskool Trio…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Thought for the week/ Gedagte vir die week
Graad 1 – Grey Kollege Primêr
Graad 1. Luke Janse van Rensburg is so opgewonde vir die nuwe skooljaar en kan nie wag om in Graad 1 te begin nie. Hy het sommer al klaar sy…
Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste
Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…
To everyone for 2024 – Schools That Rock
To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…
Internasionale Skole Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Internasionale Skole Rugby. Na die o.18 Internasionale skole rugby wedstryde wat in die Wes-Kaap gedurende Augustus plaasgevind het, het ‘n groep verslaggewers van die verteenwoordigende lande (Engeland, Suid-Afrika, Australië en…
Grey’t Highlights 2023 – Grey College Primary School
Grey’t Highlights 2023. Some highlights of a Grey’t 2023. More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegeprimary.com/
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A Child has been born/ ‘n Kind vir ons gebore.
Christmas Greetings – Kersgroete
Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…
Cheetahs Rugby – Grey Kollege Primêr
Cheetahs Rugby. Drie manne van Grey Kollege Primêr, Logan, Tristan en Liam Cunningham, het die Cheetahs gaan ondersteun. Hulle het ook foto’s laar neem saam met hulle groot Rugbyhelde Eben…









