Matriekuitslae 2023. Grey Kollege, Bloemfontein, is baie trots op hul matriekklas met die matriekuitslae 2023.
Grey se toppresteerders:
- Louis Janse van Vuren: 91,13% met 8 onderskeidings.
- Juan Claassen: 88,29% met 7 onderskeidings
- James Scheepers: 88,14% met 6 onderskeidings
- Wessel Wessels: 88% met 7 onderskeidings
- Lourens van Jaarsveld: 87,25% met 8 onderskeidings
- Lebo van Aswegen: 86,13% met 7 onderskeidings
- Katli Panyani: 81,75% met 7 onderskeidings
Meer prestasies van Grey Kollege se 2023 matrieks:
- 227 Leerders
- 98,7% Slaagsyfer
- Altesaam 188 onderskeidings
- 6 Leerders met 5 onderskeidings
- 4 Leerders met 7 onderskeidings
- 2 Leerders met 8 onderskeidings
- 1 Leerder met 6 onderskeidings
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf