Skoolkaptein 2024 – Grey Kollege
Skoolkaptein 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock vandag ook met die Skoolkaptein van Grey Kollege in Bloemfontein, Pieter van der Merwe. Pieter, vertel ons meer van jouself en…
Fezile Dabi Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Trio
Fezile Dabi atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Fezile Dabi Atletiekbyeenkoms, te Sasolburg. Die volgende plekke is behaal in Hammergooi: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf
JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché by Kovsies
JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen.…
Graanveld atletiek – Primêre Skool Jordania
Graanveld atletiek. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se atlete het puik gevaar by die Graanveld atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Jordania se atlete ‘n totaal van 94 toekennings behaal: 52…
Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg TBM kampioene
Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieket span is vir die 11de jaar agtereenvolgend TBM kampioene! Hierdie spanhet die afgelope naweek ndag in die TBM finaal teen Hoërskool Paul Erasmus van…
Skole krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS
Skole krieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek kragte gemeet in ‘n 50-boulbeurte skole krieket wedstryd. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…
VRL/ RCL 2024 – Welkom Gimnasium
VRL/ RCL 2024. Welkom Gimnasium has announced their newly elected VRL/ RCL 2024 for all grades. Grade 12 VRL/RCL 2024: Grade 11 VRL/RCL 2024: Grade 10 VRL/RCL 2024: Grade 9…
Kovsie Hokkie Toernooi – Hoërskool Trio Seuns Hokkie
Kovsie Hokkie Toernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste Seuns Hokkie span het deelgeneem aan die Kovsie Hokkie Toernooi in Bloemfontein. Die span het uitstekende uitslae so vroeg in die seisoen…
Top 20 atletiek – Hoërskool Sentraal atlete presteer
Top 20 atletiek. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se atlete het gister,16 Februarie, tydens die Top 20 atletiek byeenkoms in Bloemfontein, sktterend presteer. Die Tralies se A-span het nie minder as…
Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs St Dominics
Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se 1ste krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd gespeel teen die 1ste span van St Domominics, Welkom. Fichies het die loot gewen en het besluit…
Tjokkies Tweelinge – Primêre Skool Universitas
Tjokkies Tweelinge. By Tjolkies in Bloemfontein is daar altyd dubbele pret. Hierdie jaar is daar 5 pare tweelinge in die skool. En dit is nie al nie! Die skool het…
Graanveld atletiek – Hoërskool Witteberg skitter
Graanveld atletiek. In ‘n vertoning van uithouvermoë, spoed en uitnemendheid het Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete hul merk gelaat by die Graanveld Atletiek byeenkoms by Goble Park op 8 Februarie.…
Uitnodigingsgala – Primêre Skool Naudeville
Uitnodigingsgala. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het aan ‘n Uitnodigingsgala op Woensdag,14 Februarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein deelgeneem. Die Naudie leerders is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Dogters krieket – Hoërskool Goudveld vs Wessel Maree
Dogters krieket. Hoërskool Goudveld se eerste dogters krieket span het Dinsdag,13 Februarie, ‘n wedstryd teen Wessel Maree gespeel. Gouties het die wedstryd met 199 lopies gewen. Hierdie dames het die…
Noord-Vrystaat Tweekamp – Welkom Gimnasium
Noord-Vrystaat Tweekamp. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het skitterend presteer by die derde Liga vir Noord-Vrystaat Tweekamp in Kroonstad. Sy behaal die volgende plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Zone Atletiek – Hoërskool SPS Brandfort dring deur
Zone Atletiek. Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op hul atlete. Vyftien atlete van Hoërskool SPS Brandfort het deurgedring na die volgende rondte van die Zone Atletiek byeenkoms. Die leerders…
Vrystaat Junior Gholfproewe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Junior Gholfproewe. Gerald Fowler, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek in Kroonstad aan die 0.17 Vrystaat Junior Gholfproewe deelgeneem. Gerald het nie op hom laat…
Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis
Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers:…
Skole Atletiek – Gouties by Sasolburg Hoër uitnodigingsbyeenkoms
Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het die afgelope Saterdag aan Sasolburg Hoër se skole atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. 1ste Plekke 2de Plekke behaal 3de Plekke behaal 4de Plekke behaal 5de…
T20 Krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS
T20 Krieket. Hoërskool Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het mekaar ontmoet vir ‘n vriendskaplike T20 Krieket wedstryd. BVHS het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. eerste. Witteberg…
Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark krieket naweek
Fichie Krieket. Wat ‘n Fichie krieket naweek vir Hoërskool Fichardtpark se krieketspanne! Hoërskool Fichardtpark se 0/15A krieketspan het tuis teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool gespeel en met 3 paaltjies gewen. Fichie…
Fezile Dabi Tennis – Hoërskool Parys leerders in span
Fezile Dabi Tennis. Sewe leerders van Hoërskool Parys is ingesluit in die Fezile Dabi Tennis span. 0.15 Fezile Dabi Tennis 0.17 Span 0.19 Span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://hs.parys.co.za/ Foto verskaf
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. God is powerful and Kind/ Net by God vind ek rus.
Zone Athletics – Eunice High School
Zone Athletics. Eunice High School learner, Inge van Staden broke a record at the meet yesterday, 10 February at the Zone Athletics. It’s a third for the day, after Isobel…
Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché presteer
Eskom Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Taiwan International Science Fair. Jaco het uit 26 ander lande en meer as 200 take, ‘n…
Noord Vrystaat Gala – Hoërskool Goudveld presteer
Noord Vrystaat Gala. Die Gouties het op 5 en 6 Februarie aan die Noord Vrystaat gala in Kroonstad deelgeneem. Die volgende puik prestasies behaal: Mianique Lombaard, dogters onder 17-18 behaal…
Tjokkies swemmers – Primêre Skool Universitas
Tjokkies swemmers. Tjokkies is baie bly dat hulle ‘n foto van hierdie ses kon kry – want hierdie Tjokkies swemmers is baie meer in die water as op land! Primêre…
Graad 8 Baadjie-Seremonie – Hoërskool Fichardtpark
Graad 8 Baadjie-Seremonie. Hoërskool Fichardtpark het vandag hul Graad 8 Baadjie-seremonie beleef. Om ‘n volwaardige Fichie te wees leef jy die Fichies se vyf waardes van GELOOF, UITNEMENDHEID, RESPEK, INTEGRITEIT…
Beroemde Sport Pa’s – Hoër Meisieskool Oranje
Beroemde Sport Pa’s. Groen- Cheetah bloed vloei in Oranje Graad 8’s se are! Dit is te danke aan hul beroemde Sport Pa’s. Die dogters van 2 Rugbywêreldbekerwenners, ’n gewese Protea, ’n…
Mnr en Mej Fichie – Hoërskool Fichardtpark Mamma Mia
Mnr en Mej Fichie. Op 1 Februarie 2024 is die Mnr en Mej Fichie-glansaand aangebied. Met ‘n tema soos Mamma Mia kon dit nie anders as om ‘n glansryke aand…
Head Girl 2024 Eunice – Schools That Rock chats with Amy Pastor
Head Girl 2024 Eunice. Like previous years, Schools That Rock interview Head Leaders of High Schools in South Africa. Today’s candidate interviewed is Amy Pastor, Head Girl 2024 Eunice High School…
Kleuresport Rekords – Laerskool Truida Kestell
Kleuresport Rekords. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het rekords verbeter gedurende die 2024 kleuresport byeenkoms. The following athletes improved records during the colour athletics. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za …
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Nothing is too hard for the Lord/ Jeremia koop grond
Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms – Grey Primêr presteer
Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms. Twee van Primêre Skool Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete, Reuben Smit en Wian Bredenkamp, het Saterdag, 3 Februarie aan die Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die…
Tweelinge – Primêre Meisieskool Oranje
Tweelinge. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein besef dat wonderwerke soms in pare! kom! En Oranje boer met hierdie wonderwerke – Tweelinge! Vanjaar is daar vyf pare tweelinge in die skool.…
TUT Curro Top 14 – Hoër Meisieskool Oranje
TUT Curro Top 14. Die atletiekspan van Hoër Meisieskool Oranje het met ’n 2de plek van die TUT Curro Top 14-byeenkoms in Pretoria teruggekeer. Oranje se medaljewenners: Goud Silwer Brons…
TUT Curro Hazeldean Athletics – Hoërskool Fichardtpark
TUT Curro Hazeldean Athletics. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul veertien atlete met hul puik prestasies tydens die TUT Curro Hazeldean Top 14 Atletiekbyeenkoms. Fichies is gekroon…
Das- en Baadjie Seremonie – Grey Kollege
Das- en Baadjie seremonie. Die Graad 8 leerders van Grey Kollege in Bloemfonyein, het vanoggend hul dasse en baadjies tydens saal met ‘n ferm handeklap ontvang. Hulle word as ware…
Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp. Drie tweekamp atlete van Hoërskool Goudveld, Marize Fourie, Ineke Bouwer en Levi Oehley het op 27 Januarie aan die Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp in Kroonstad deelgeneem. Hulle behaal…
Krieket – Hoërskool Bultfontein vs Hoërskool Goudveld
Krieket. Hoërskool Bultfontein se 1ste krieketspan het in ‘n skitterende wedstryd teen Hoërskool Goudveld, Gouties se 2de krieketspan met 35 lopies gewen. Die Bulties het onder moeilike omstandighede 102 lopies…
Dans Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Dans Wêreldkampioenskap. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje het gekwalifiseer om aan die Dans Wêreldkampioenskap deel te neem. Hulle sal Suid-Afrika verteenwoordig op 28 tot 30 Junie in Black Pool, Engeland.…
Paul Casser – Meet Eunice High School’s team
Paul Casser. Meet Eunice High School’s team of Principals Academy Trust. Having taught in a full spectrum of Free State schools, Paul Casser was the first ‘gentleman headmistress’ of Eunice…
Top 10 in Wiskunde – Hoërskool Trio presteer
Top 10 in Wiskunde. Drie Graad 12 wiskunde onderwysers van Hoërskool Trio in Kroonstad, het toekennings ontvang van die Vrystaat Departement van Onderwys. TRIO was onder die Top 10 top…
Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg vs Paul Erasmus
Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieket span het vandag teen Hoërskool Paul Erasmus in Senekal meegeding. Witteberg se span het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Paul…
Oranje swembyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje swembyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se jaarlikse swembyeenkoms het op 23 en 24 Januarie plaasgevind. Die dag het begin met optogte van die verskeie sporthuise. Daar was hope gees regdeur…
Netbalspan 2024 – Hoërskool Fichardtpark 1ste span
Netbalspan 2024. Hoërskool Fichardtpark het pas hul 1ste netbalspan 2024 bekend gemaak. Die span is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://fpark.co.za Foto verskaf
Vrystaat Mini Tennis – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Mini Tennis. Daniël Badenhorst, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die eerste Vrystaat Mini Tennis toernooi deelgeneem. Hy behaal ‘n derde plek in die…
Kovsies Open Water Swim – Grey College
Kovsies Open Water Swim. Eleven boys from Grey College in Bloemfontein competed in the Kovsies Open Water Swim. Results as follows: More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegesecondary.com/ Photo supplied









