TUT Curro Top 14. Die atletiekspan van Hoër Meisieskool Oranje het met ’n 2de plek van die TUT Curro Top 14-byeenkoms in Pretoria teruggekeer.
Oranje se medaljewenners:
Goud
- Marilet Blom (400 m, o.19)
- Mienke Botha (300 m-hekkies, o.14)
- Rumé Burger (100 m & 200 m, o.16)
- Diné le Roux (100 m-hekkies, o.17)
- Adrie van Tonder (gewigstoot, o.15)
Silwer
- Diné le Roux
- Cara Smith
- Danyelle Pienaar
- Adrie van Tonder
Brons
- Annari Blignaut
- Dané Janse van Vuuren
- Elsjé Coetsee
- Ezeth Esterhuizen
- Lianie Smook
- Marlene du Plessis
- Jumarie Matthews
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf