Fezile Dabi atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Fezile Dabi Atletiekbyeenkoms, te Sasolburg.
Die volgende plekke is behaal in Hammergooi:
- Minique Labuschagné, D 0/16 – 3de plek
- Myburgh Jacobs, S 0/16 – 3de plek
- Sebastian du Preez, S 0/19 – 3de plek
- Nathan du Preez, S 0/14 – 2de plek
- Hanco Geel, S 0/17 het ‘n 1ste plek behaal!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








