TUT Curro Hazeldean Athletics. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul veertien atlete met hul puik prestasies tydens die TUT Curro Hazeldean Top 14 Atletiekbyeenkoms. Fichies is gekroon as wenners van hul afdeling met ‘n gemiddeld van 826 punte per atleet.
Eerste plekke – Goud
- Matthew Durow O/17 Hamergooi
- FT Fick O/17 Hamergooi
- Judy Watson O/17 Diskusgooi
Tweede plekke – Silwer
- Ruan Kriel O/17 Hamergooi
- Su-Hesri van Zyl O/15 Hamergooi
- Miike van der Merwe O/17 Hamergooi
Derde plekke – Brons
- Malan van Rensburg O/17 Hamergooi
- Chris-Mari Weilbach O/15 Hamergooi
- Leandri Nicholsen O/16 Hamergooi
- Mari Truter O/16 100m
Vierde plek
- Alwyn Olivier O/17 400m
Vyfde plekke
- Mari Truter O/16 100m
- Matthew Valentine O/16 100m
- Judy Watson O/17 Gewigstoot
Meer skolenuus: https://schollsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








