Mnr en Mej Fichie. Op 1 Februarie 2024 is die Mnr en Mej Fichie-glansaand aangebied. Met ‘n tema soos Mamma Mia kon dit nie anders as om ‘n glansryke aand te wees! 24 Pragtige finaliste het die gehoor met danspassies van die era vermaak.
Die draers van die titels van hierdie gesogte kompetisie is as volg:
- Mej Fichie 2024: Karla Marais
- Mnr Fichie 2024: Ethan Burger
- 1ste prinses: Jackie de Klerk
- 2de prinses: Gilden Valentine
- 1ste prins: Tiaan Fick
- 2de prins: Michael Cruywagen










Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








