)

Kovsie Hokkie Toernooi – Hoërskool Trio Seuns Hokkie

Kovsie Hokkie Toernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste Seuns Hokkie span het deelgeneem aan die Kovsie Hokkie Toernooi in Bloemfontein. Die span het uitstekende uitslae so vroeg in die seisoen behaal.

  • Hoërskool Trio wen teen Hoërskool Witteberg
  • Trio wen teen Hoërskool Sentraal
  • Trio verloor teen Hoërskool Jim Fouché
  • Trio Verloor teen Grey Kollege

Die volgende spelers van Hoërskool Trio het uitstekend presteer:

  • Jandré Spies was twee keer aangewys as speler van die wedstryd
  • Xian Victor was ook een keer aangewys as speler van die wedstryd

Drie spelers van Trio is gekies vir die Uitnodigingspan wat teen Kovsie HP se mans span gespeel het:

  • Jandré Spies
  • Xian Victor
  • Amo Dumane

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal