)

SANESA Qualifiers – HTS Witbank ruiters presteer

SANESA Qualifiers. Vier van HTS Witbank se ruiters in blou het puik gevaar by die SANESA Qualifiers rondte.

  • Elanie Joubert behaal ‘n skitterende eerste plek in die “Working Rider” vlak een kategorie.
  • Janika Erasmus en haar perd, Scribbles, behaal ‘n 3de plek in “Showjumping” 80cm en ‘n 2de plek in “Showing Working Riding” vlak 3.
  • Anouk van Vuuren skitter helder en behaal twee 1ste plekke in 80cm met haar Ponie, Akasha. Anouk het self vir Akasha geleer en ingebreek.
  • Shannon Lewis met haar perd, Saffier behaal ‘n 1ste plek in “Showjumping” 1 meter met klas kompetisie en’ n 1ste plek “Showjumping” 1 meter met klas 2 fase.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htswitbank.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal