)

BVHS – Welkom as deel van die Trekkerfamilie

BVHS. Welkom as deel van die Trekkerfamilie! Arnold Ras, hoofseun van BVHS 2024, aan die woord:

“Ons as Trekkers se grootste glorie is nie om nooit te val nie , maar om op te staan elke keer as ons geval het. Dit maak ook nie saak hoe vinnig jy opstaan nie, solank jy net nooit stop en bly lĆŖ nie! Vandag het jy klaar opgestaan. Jy het nie gestop nie.

Twee weke gelede was jy plat, vreemd, bang en onseker. Gisteraand het jy”reg van toegang” gekry en vandag is jy volwaardig deel van HoĆ«rskool Voortrekker.

Ek daag julle uit graad 8’s van 2024 : Bly opstaan! Elke dag en beur voort na sukses en vervulling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal