)
Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter

Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! DeunĆ© du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat InterhoĆ«r swemkampioenskappe. DeunĆ©…

BVHS – Welkom as deel van die Trekkerfamilie

BVHS. Welkom as deel van die Trekkerfamilie! Arnold Ras, hoofseun van BVHS 2024, aan die woord: “Ons as Trekkers se grootste glorie is nie om nooit te val nie ,…