)

Die rol van voedings-laerskole – Hoërskool Fichardtpark

Die rol van voedings-laerskole. Fichies besef dat die rol van hul voedings-laerskole ‘n belangrike rol speel in die grondslag wat gelê word. Vanjaar het Hoërskool Fichardtpark saam met hul toppresteerders se laerskool hoofde/adjunkhoofde hierdie geleentheid gevier.

Baie geluk aan elkeen se besondere prestasie, Fichies is trots op julle!

  • Jaco Grobbelaar – 8 onderskeidings
  • Lannice Du Plessis – 8 onderskeidings
  • Olga Kotze – 8 onderskeidings
  • Corno Krause – 7 onderskeidings
  • Willie Volschenk – 7 onderskeidings
  • Susan Fowler – 6 onderskeidings
  • Chane Vorster – 6 onderskeidings
  • Bernice Visser – 5 onderskeidings
  • Tristan Myburgh – 5 onderskeidings
  • Helen Fourie – 4 onderskeidings
  • Junel Herbst – 4 onderskeidings
  • Sune Booysen – 4 onderskeidings
  • Cleonice Steenkamp – 4 onderskeidings
Van links: Cleonice Steenkamp, Lannice du Plessis, Willie Volschenk, mnr Louis Smith (Skoolhoof – President Brand Primêre Skool) en Olge Kotze
Foto: Mnr. Neels Gunter (Skoolhoof – Universitas Primêre Skool) en Helen Fourie
Mnr. Herman van der Merwe en Junel Herbst (Primêre Skool Nahoon Oos-Londen)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal