)

SA o.21 Netbal – Hoër Meisieskool Oranje

SA o.21 Netbal. Karla Victor, leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die SA o.21-netbal span gekies. Sy gaan Suid-Afrika in Maart tydens die Afrika-kwalifiseringstoernooi in Pretoria verteenwoordig.

Karla, kaptein van Oranje se o.19A-span verlede jaar, is ook in die voorlopige SA-span vir 2025 se o.21-Wêreldbeker opgeneem. Sy het ook verlede jaar die Suid-Afrikaanse o.18 Fast5-span op die Jeug-Statebondspele aangevoer. Dié span het by die Spele silwer gewen.

Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal