)

You are sponsoring

SA o.21 Netbal - Hoër Meisieskool Oranje

SA o.21 Netbal. Karla Victor, leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die SA o.21-netbal span gekies. Sy gaan Suid-Afrika in Maart tydens die Afrika-kwalifiseringstoernooi in Pretoria verteenwoordig.…