Matriekuitslae 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog vanjaar weereens met hul uitstekende matriekuitslae 2023. Verskeie prestasies is deur die matriekklas behaal.
- 99,4% Slaagsyfer
- Baccalaureusgraad: 83,2%
- Drie leerders in top 50 in die Vrystaat
- 8 Onderskeidings: 3 leerders
- 7 Onderskeidings: 5 leerders
- 6 Onderskeidings: 7 leerders
- 5 Onderskeidings: 9 leerders
- 4 Onderskeidings: 13 leerders
- 3 Onderskeidings: 23 leerders
- 2 Onderskeidings: 44 leerders
- 1 Onderskeiding: 69 leerders
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf