)

Graad 12‘s 2023 – Hoërskool Goudveld ken trofees toe

Graad 12‘s 2023. Hoërskool Goudveld het tydens ‘n spoggeleentheid toekennings en trofees aan die Graad 12’s, 2023 se toppresteerders oorhandig.

Trotse ouers het saam met hul kinders dié pragtige uitslae gevier. Groot dank, waardering en trots is deur die skoolhoof, dr. Willie Stolk uitgespreek vir die getroue ondersteuning vanaf die ouers aan hul kinders. Hoërskool Goudveld het uitstekende uitslae behaal en spog met ‘n slaagsyfer van 98,5%. 75% Matrieks het geslaag het met ‘n Baccalaureusgraad.

Die presteerders:

  • Michaela Pottas, Gouties se dux-leerder van 2023, het geslaag met 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 89%
  • Nina Schonken spog ook met 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 88%
  • Kayla Rensburg slaag met 6 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 87%
  • Delmar Smit het ook geslaag met 6 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 85%
  • Layla de Hart slaag met 6 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 79%
  • Ruané Jansen van Vuuren spog met 5 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 84%
  • Ashley Wasyliszyn slaag met 5 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 82%
  • Britney Wasyliszyn (Ashley se tweelingsussie) volg kort op haar hakke met 4 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 83%
  • Ilke de Klerk, Gouties se hoofmeisie van 2023, het ook uitstekende uitslae gelewer. Sý slaag met 5 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 81%.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal