)

Vrystaat Skole Tennis – Hoërskool Sentraal leerders in span

Vrystaat Skole Tennis. Verskeie tennisspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Vrystaat skole tennis proewe deelgeneem. Twee spelers van Sentraal is opgeneem in die Vrystaatspan en elf spelers in die Mangaung Metro sekondêre skolespanne. Vier van die spelers is reserwes.

Vrystaat o.17:

  • Erick Heyns
  • Charl Wepener

Tennisspelers in die Mangaung Metro sekondêre skolespanne:

Dogters o.15:

  • Lisha Bellingan (2024 Sentraal)
  • Kayla Fourie
  • Tilla Kleynhans

Seuns o.15:

  • Riwan van der Westhuizen (2024 Sentraal)
  • Francois Hefer (2024 Sentraal)
  • Danny Botes (2024 Sentraal)
  • Ruan Hoffman

Reserwes:

  • Jaydon Aldrich (2024 Sentraal)
  • Marco Fourie

Dogters o.17:

  • Zané van der Walt
  • Minta Kotzé

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal