Liga 2 NFS Tweekamp. Sewe leerders van Hoërskool Trio het aan Liga 2 NFS Tweekamp deelgeneem en baie goed presteer.
Trio se leerders het as volg presteer:
- Kayla welgemoed 2de
- Cala welgemoed 3de
- Ruan Jacobs 2de. Ruan was ook 3de plek swem-atleet vir dag
- Neil McLaren 4de
- Charmae Donald 1ste
- Ernst Eloff 1ste. Ernst was ook die 3de plek hardloop-atleet vir die dag
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf