ATKV Digipraat aanlyn redenaars. Ses redenaars van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het deelgeneem aan ATKV Digipraat aanlyn redenaars vanaf 17 Oktober. Hierdie ses Naudies het almal Goud en A simbole behaal.
- Gabriella Anagnostou
- Lume van Aardt
- Michelle Hewetson
- Karlien van Jaarsveld
- Klara Rheeder
- Mariandri Eloff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf