Stadsliga Skaak. Hoërskool Fichardtpark se o.19A skaakspan het ‘n tweede plek tydens die Stadsliga Skaak behaal.
Fichies het ook die volgende bordpryse ontvang:
Eerste toernooi (24 Februarie):
- Christiaan Kotzé: Bord 1 (O/19A)
- Ruben Boshoff: Bord 6 (O/19A)
- Gerrit Dry: Bord 1 (O/17A)
Derde toernooi (13 Oktober):
- Christiaan Kotzé: Bord 1 (O/19A)
- Johrné Rossouw: Bord 2 (O/19A)
- WJ Swanepoel: Bord 3 (O/19A)
Vierde toernooi (27 Oktober):
- Johrné Rossouw: Bord 3 (O/19A)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf