ASA Atletiekbyeenkoms – Naudeville leerders in Vrystaatspan
ASA Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die ASA Atletiekbyeenkoms in Secunda. Naudies se atlete is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Noord-Vrystaat Tennisproewe – Primêre Skool Naudeville presteer
Noord-Vrystaat Tennisproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville, Edrich Rossouw, Johandre du Plessis en Duncan Bekker het Saterdag, 4 November,aan die Noord-Vrystaat Tennisproewe deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer…
Suid Vrystaat Tweekamp – Grey Kollege Primêr leerder skitter
Suid Vrystaat Tweekamp. Lohan Maree, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die Suid Vrystaat Tweekamp by die Inter Provinsiale Noordwes kampioenskap in Potchefstroom. Lohan het goud vir o.11…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Do not be ashamed of the Lord/ Getrouheid aan die evangelie.
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Goudveld bekerwenners en Top 10
Prysuitdeling 2023. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul Graad 11 bekerwenners en Top 10 leerders. Gouties word op ‘n GOUTENTIEKE wyse beloon vir hul uitnemendheid en harde werk in…
Tennis – Oranje Meisieskool bring bekers huistoe
Tennis. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se eerste tennisspan het vanjaar aan vier tennis toernooie deelgeneem en elkeen van die volgende toernooie gewen: Die eende het ook vanjaar in die seuns…
Eunice Prize-giving – Board Medals: Highest accolade possible
Eunice Prize-giving. Board Medals: Hockey Board Medals All Rounder Awards Achievement in the fields of academics, sport, culture, leadership and service. Grade 8: Leila Yazbek Grade 9: Lienka Stevens Grade…
Kelrn MTB Classic – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer
Kelrn MTB Classic. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 28 Oktober aan die Kelrn MTB classic in Barkley-West deelgeneem. Sy het eerste geëindig in haar ouderdomsgroep en…
SA Atletiek Kampioenskappe – Truida Kestell presteer
SA Atletiek Kampioenskappe. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Liesa Kruger en Nelisa-May Doman, het erkenning ontvang vir uitstekende prestasies gelewer tydens die SA Atletiek Kampioenskappe. Die Vrystaatse…
Jim Fouchè uitnodigingsbyeenkoms – Naudeville atleet skitter
im Fouchè uitnodigingsbyeenkoms. Primêre Skool Naudeville graad 5 leerder, Dohandrè J van Rensburg, het Saterdag, 28 Oktober aan Hoërskool Jim Fouchè se atletiek uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Dohandrè het ‘n…
Voortrekkers Naudeville – Kommando Jeugleiers verkies vir 2024
Voortrekkers Naudeville –  Primêre Skool Naudeville, Welkom het hulle Voortrekkers se kommandojeugleiers vir 2024 bekend gemaak. Alexi van Staden en Divan van Zyl is vir 2024 verkies is. Primêre Skool Naudeville…
Hoërskool Sentraal – Tralie Varia prysuitdeling
Hoërskool Sentraal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se Tralie Varia koerant se redaksie het gesellig verkeer tydens die interne afsluitings- en prysuitdelingsfunksie. Die volgende leerders het sertifikate ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za…
Debating – Eunice High School first in Free State
Debating. The junior debating team of Eunice High School won gold in the Provincial Debating competition held in Virginia. These Eunice girls are now through to the national championships. More…
Rising Star Tennis – Grey College Primary celebrating third victory
Rising Star Tennis. At the RCS Group Rising Star Tennis series, Grey College and Oranje Meisieskool emerged triumphant in the boys’ and girls’ divisions at the Rising Star Tennis National…
OMS Atletiek – Oranje Meisieskool se drie Rekords in een jaar
OMS Atletiek. Sekondêre Meisieskool Oranje se aflosspan het vier wedlope gewen waarvan drie in rekordtye behaal is. DÃt is wat die sterbelaaide o.15-aflosspan vanjaar bereik het. Twee rekords het boonop…
Rising Star Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje wen
Rising Star Tennistoernooi. Oranje bring weer die beker huistoe! Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan het die eerste plek behaal by die Paribas Rising Star Tennistoernooi in Polokwane. Oranje het al…
Motocross – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Motocross. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Giana Blignaut (Graad 5) en Amy-Lee Schoeman (graad 6) het Saterdag, 28 Oktober, deelgeneem aan die Mega Mountain Madalas off road…
Neptunes Gala – Primêre Skool Naudeville presteer
Neptunes Gala. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville het 28 en 29 Oktober aan die Neptunes gala in Bloemfontein deelgeneem. Die leerders het baie goed presterr deur een 1ste plek, drie…
Blitsbrein – BVHS leerders skitter by kompetisie
Blitsbrein. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Liam-Lloyd Doman en Susan Bender, het uitstekend presteer tydens die aanlyn Netwerk 24 Blitsbrein kompetisie wat 11 Oktober aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark atlete beloon
Vrystaat Atletiek. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Lize Ackerman en Cilethe Julies, is deur Vrystaat Atletiek Assosiasie se Goue medalje wenners funksie 2023 vereer. Hierdie spogfunksie het in Sasolburg…
Matrics/ Matrieks 2023 – You Rock!
Matrics/ Matrieks 2023. You will rock the exams. More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Top Akademiese Presteerders – Grey Kollege
Top Akademiese Presteerders. Grey Kollege kondig met trots hul Top 20 akademiese presteerders van kwartaal 3 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf
Sub-komitee Leiers 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Sub-komitee Leiers 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul leerders bekend gemaak wat verkies is as sub-komitee Leiers 2024. Akademie: Carli Reynders, Sebastiaan Piek en Kayla Lindeque Bemarking: Husnaa Issa, Sulé…
Leerderraad 2024 – Hoërskool Trio
Leerderraad 2024. Hoërskool Trio, Kroonstad, het hul leerderraad vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf
Free State Cycling Federation – Truida Kestell ontvang pryse
Free State Cycling Federation. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het op die FSCF (Free State Cycling Federation) prysuitdeling die volgende pryse ontvang vir 2023: *XCO = Cross…
Prize Giving 2023 – Grey College rewarded achievements
Prize Giving 2023. Grey College congratulate their learners who were rewarded with the highest achievements for 2023. “I’ve learned that anything in life worth having comes from patience and hard…
Hoofleiers 2024 – Tjokkies maak hoofleiers bekend
Hoofleiers 2024. Tjokkies in Bloemfontein kondig met trots ons hoofleiers vir 2024 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://tjokkies.co.za/ Foto verskaf
Spesiale Toekennings 2023 – Welkom Gimnasium
Spesiale Toekennings 2023. Welkom Gimnasium het drie leerders met spesiale toekennings vereer. Miguel Sardinha: Grade 12 Dux learner for 2023 Kayla Landman: Kultuur-trofee vir 2023 Luané Pienaar: Gimmie Erepenning wenner…
Hoofleiers 2024 – Welkom Gimnasium
Hoofleiers 2024. Welkom Gimnasium het met trots hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Aksiekrieket – Hoërskool Fichardtpark oefengroep lede
Vrystaat Aksie-Krieket. Tien krieketspelers van Hoërskool Fichardtpark is tot die Vrystaat aksiekrieket spanne se oefen-groepe in hul verskeie ouderdomsgroepe gekies. O.18 O.16 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Redenaarsfinaal 2023 – Welkom Volkskool Graad 4 en 5
Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 4 en 5 Redenaarsfinaal 2023. Hulle het uitstekend presteer. Graad 4-Redenaars: Meisies Seuns: Graad 5-Redenaars: Meisies: Meer skolenuus:…
Redenaarsfinaal 2023 – Welkom Volkskool presteer
Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 6 en 7 Redenaarsfinaal 2023. Die leerders het baie goed presteer en uitstekende uitslae behaal. Graad 6-Redenaars: Meisies:…
Light tackle boat LTB – Laerskool Truida Kestell leerder prestreer
Light tackle boat LTB. Joshua de Jesus, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het sy Sentraal Gauteng kleure ontvang vir visvang. Hy het Sentraal Gauteng verteenwoordig by die Binnelandse…
Academic Performers – Grey College Primary Top 10
Academic Performers. Grey College Primary announced the top 10 academic performers 2023. Grade 5: Grade 4: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf
Battle of the Bikes – Truida Kestell leerders in Vrystaatspan
Battle of the Bikes. Fietsryers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 7 Oktober, deelgeneem aan die Interprovinsiale fietswedren tussen die Noord-Kaap en Vrystaat. Drie van Truida Kestell se leerders,…
SANESA SA’s – Caitlin Coetzee, Hoërskool Goudveld presteer
SANESA SA’s. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee, het vanaf 4 tot 7 Oktober aan die SANESA SA’s Nasionale by Kyalami Park deelgeneem. Caitlin en Wish behaal die volgende prestasies: Dit…
SANESA SA’s – Elri Coetzee, Gouties, skitter
SANESA SA’s. Elri Coetzee, toekomstige Goutie, het aan die Sanesa SA’s vanaf 4 tot 7 Oktober by Kyalami Park deelgeneem. Dit was Ceazer, Elrie se perd, se eerste keer by…
Laerskool Truida Kestell Krieket – 2023 Kampioene
Laerskool Truida Kestell Krieket. Die o/11 A krieketspan van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is gekroon as die 2023 Graanveld 6-aan-‘n- kant kampioene. Truida Kestell Cricket Primary School. The U/11 A…
Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
Thought For the Week. Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerder presteer
Oppie Tong Af. Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het deelgeneem aan die Landsfinaal van Oppie tong af. Kai het baie goed presteer deur ‘n derde…
JF Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Jim Fouché
JF Prysuitdeling 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, kyk terug op die jaar 2023. Dit is ‘n jaar wat soos ‘n gedagte verbygesnel het. Dit is ‘n jaar van vele suksesse…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Hoofleiers 2024. Hoërskool SPS Brandfort het hul vier Hoofleiers vir 2024 tydens dié Hoërskool Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk ook aan Emily Hobhouse Koshuis hoofseun (Altus Coetsee) en hoofdogter (Carmi Pienaar)…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Oranje Primêr bring beker huistoe
Gerrie Berner Tennistoernooi. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die eerste plek behaal by die Gerrie Berner Tennistoernooi in die Paarl. Die uitslae is as volg: Oranje bedank Mnr…
Fichie Leeus – Hoërskool Fichardtpark 1ste rugbyspan afsluiting
Fichie Leeus. Hoërskool Fichardtpark se 1ste rugbyspan, die Fichie Leeus, het hul jaar afgesluit met ‘n heerlike geselligheid. Die seuns het hul ouers en afrigters bedank vir hul onvoorwaardelike ondersteuning,…
SA Junior Skaak Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Junior Skaak Kampioenskappe. Agt skaakspelers van Hoërskool Fichardtpark is gekies is om Manguang Metro te verteenwoordig by die SA Junior Skaak Kampioenskappe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Matrieks gegroet – Hoër Meisieskool Oranje
Matrieks groet. Hoër Meisieskool Oranje het vandag hul 2023 matrieks gegroet. “Vandag stol ‘n traan op my wang as teken van ons tye saam “my geheue gevlek met jou naam”.…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul hoofleiers, 2024, bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Skoolkapteine 2024 – Grey Kollege maak leiers bekend
Skoolkapteine 2024. John Buchan het die volgende gesê: “Die taak van leierskap is nie om grootheid in mense te plaas nie. Dit is om dit uit te lok, want die…
Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock
Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…









