im Fouchè uitnodigingsbyeenkoms. Primêre Skool Naudeville graad 5 leerder, Dohandrè J van Rensburg, het Saterdag, 28 Oktober aan Hoërskool Jim Fouchè se atletiek uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.
Dohandrè het ‘n 2de plek behaal in gewigstoot en 1ste plek in diskus.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf