Hoofleiers 2024. Welkom Gimnasium het met trots hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak.
- Hoofseun: Jayden Auld
- Hoofdogter: Talitha van Sittert
- Onder-hoofseun: Tiaan Greyling
- Onder-hoofdogter: Kiana van Vuuren
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf