)

Huis Fourie Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Fourie Rasieleiers 2024. Huis Fourie se naam is gevestig in 2023 en is vernoem na Mnr J. Fourie, skoolhoof vanaf 1985 tot1996.

Die huisleiers vir 2024 is:

  • Karla Marais
  • Nachke Van der Walt
  • Lienke Badenhorst
  • Rodney February
  • MJ Hattingh
  • MJ Herbst

“In Huis Fourie wapper ons groen vlag met trots as ‘n simbool van eenheid saam met die blou wat deel is van ‘n Fichie wees. Die groen, verteenwoordig die harmonie binne ons span op ‘n persoonlike vlak. Die kleur, gemerk deur die kragtige wolf, simboliseer nie net die sterkte van individue nie, maar ook die onbreekbare eenheid van ons as geheel.”

Saamwerk is die huis se kernwaarde, en die groen vlag herinner hulle daaraan dat hulle, soos die blare van ‘n boom, sterker is saam as afsonderlik.

I’ unité avant tout – “Unity above all” is nie bloot ‘n leuse nie; dit is hul lewe – ‘n verenigde huis wat streef na sukses en vriendskap.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal