)

Wiskunde Week – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Wiskunde Week. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se graad 4 tot 7 leerders het vanaf 30 Oktober tot 3 November deelgeneem aan die Wiskunde Week. Hier het die meisies bewys dat hulle hul wiskunde ken! Daar was verskeie uitdagings gewees en die leerders het dit baie geniet.

Oranje se wenners:

Hit the button:

  • Graad 4: Mila Williams
  • Graad 5: Emma Myburgh
  • Graad 6: Carli du Plessis
  • Graad 7: Inge Ferreira

Pas die 2D-vorm by sy naam:

  • Graad 4: Anja van Niekerk
  • Graad 5: Zukiswa Ncokazi

Hoeveel syfers van Pi kan jy onthou:

  • Graad 7: Mieke du Toit

Ken jou wortels en eksponente:

  • Graad 6: Xena van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal