SANESA Vrystaat. Die afgelope naweek, Saterdag 4 November, het die SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling plaasgevind.
Drie leerders van Naudies is as volg vereer:
SANESA RISING STAR LIGA: Ava Adendorff, Graad 3
- Ava Adendorff, Graad 3
- Dressage – Algehele Wenner in Vrystaat vir Laerskole
- Performance Riding – Algehele Wenner in Vrystaat vir laerskole
- Prix Caprilli – Algehele Wenner in Vrystaat vir laerskole.
SANESA CORE LEAGUE LIGA: Karlien van Jaarsveld
- Show Jumping – Algehele Wenner in Vrystaat vir laerskole
- Show Jumping – Level Wenner (level 3) Horse Rider
- Equitation – Best Score Ridden (level 2) Horse rider
- Equitation – Level Wenner (level 3) Horse Rider
- Best development in die Vrystaat vir laerskole
Hanno van Jaarsveld:
- Working Riding – Level Wenner (level 1) Pony Rider
- Equitation – Level Wenner (level 1) Pony Rider
- Working Riding – Best score ridden (level 1) in die Vrystaat vir laerskole
- Show Jumping – Best score ridden (Level 1) in die Vrystaat vir laerskole
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf