)
SANESA Vrystaat – Primêre Skool Naudeville

SANESA Vrystaat. Die afgelope naweek, Saterdag 4 November, het die SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling plaasgevind. Drie leerders van Naudies is as volg vereer: SANESA RISING STAR LIGA: Ava Adendorff,…

SANESA Vrystaat perdry – Welkom Volkskool ruiters in span

SANESA Vrystaat perdry. Vier leerders van Welkom Volkskool, Kara Taute, Zonika v.d Berg, Tené Martin en Ivanka Erasmus, is opgeneem in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4 tot…