)

Huis Barker Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Barker Huisleiers 2024. Huis Barker, Rasieleiershuis van Hoërskool Fichardtpark, se naam is gevestig in 2023. Dit is vernoem na Mnr M.A Barker, skoolhoof vanaf 2001 tot 2017.

Die 2024 leiers is:

  • Inge Jacobs
  • Jackie de Klerk
  • Lana Ronne
  • Michael Cruywagen
  • Adin Engelbrecht
  • Rubin Visagie

“Huis Barker se kleur is geel want ons wil daagliks die son op almal laat skyn ons glo in ware Fichie wees en daarom moet blou ook in ons wapen teenwoordig wees.” Die huis se slagspreuke is Le Futur Commence ici wat beteken “The future begins here”. “Barker Bom” is die hoofkreet.

Die beer op Huis Barker se wapen simboliseer krag, braafheid en familie, want hier in huis Barker is almal familie. Huis Barker het ook ‘n gelukbringer, die Barker Beer, wat ook tradisioneel aan die nuwe Huisleiers oorgedra word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal