Hotrods – Henrico van der Merwe van Primêre Skool Naudéville wen
Hotrods. Henrico van der Merwe het die Junior hotrods by die Klein Karoo Kampioenskappe gewen! Baie geluk, Henrico, dis ‘n pragtige prestasie. Lees meer oor Primëre Skool Naudville: https://schoolsthatrock.co.za http://www.naudies.co.za/
SA-Stoeikampioenskappe – MJ Hattingh van Fichies kry silwer
SA-Stoeikampioenskappe. MJ Hattingh, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die Oktober skoolvakansie aan die SA-Stoeikampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Hy het in twee kategorieë nl. Vrystyl en…
JF Koshuisleiers – Hoërskool Jim Fouché Koshuis Hoofleiers 2022
JF Koshuisleiers. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het hul Koshuis Hoofleiers bekend gemaak. Die Hoofdogter is Suné Scholtz en die Onderhoofdogter is Lourika Briedenhann. Die Hoofseun is Heiner Freitag en…
ATKV-Tienertoneelfinaal – Onblusbare Talent Bekroon
ATKV-Tienertoneelfinaal. ’n Swaargewig paneel beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gesogte ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te wys. Talle dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand…
Cheetahs – Hoërskool Fichardtpark rugby afgerig deur Cheetah-spelers
Cheetahs. Hoërskool Fichardtpark se rugbyseisoen vir 2022 het die week met ‘n groot hoogtepunt afgeskop. Die rugbyseuns van Fichies is bevoorreg om vir ‘n paar oefensessies saam met baie ervare…
OMS Hoofleiers – Ané Janse van Vuuren, Didi Nel en Jana Rheeder
OMS Hoofleiers: Hoër Meisieskool Oranje het hul hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Ané Janse van Vuuren is aangestel as die hoofmeisie en Didi Nel en Jana Rheeder is die twee…
OMS hoofhuisleidsters – Hannalize Swanepoel en Ané Janse van Vuuren
OMS hoofhuisleidsters. Dis vier jaar later, maar Hannalize Swanepoel en Ané Janse van Vuuren het nog net soveel gees as op laerskool. Hannalize is as hoof en Ané, onderhoof, is…
Skuts SA Skole – Hoërskool Fichardtpark presteer
Skuts SA Skole. Verskeie skuts van Hoërskool Fichardtpark het aan die SA-skolekompetisie deelgeneem. Drie van Fichies se skuts, Hanro Pienaar, Regan Hunter en Ian Vorster het medaljes ontvang. Hanro Pienaar…
SA Jagters Nasionale Kampioenskappe – BHVS leerders presteer
SA Jagters Nasionale Kampioenskappe. Die afgelope Naweek was SA Jagters se Nasionale Junior Kampioenskappe gewees. Rian Roos (links) en Tristan Meyer (regs) het gekwalifiseer en is uitgenooi om deel te…
KZN-Growthpoint Tennis – Lienke Badenhorst van Fichies presteer
KZN-Growthpoint Tennis. Lienke Badenhorst, Graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gedurende die vakansie aan twee tennistoernooie in KwaZulu-Natal deelgeneem. Die KZN-Growthpoint tennis het van 1 tot 5 Oktober…
Presidentsverkennertoekenning verwerf – BVHS Leerders behaal hoogste toekenning
Presidentsverkennertoekenning verwerf. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Johandry Schoeman en Riël Nel wat die Presidentsverkennertoekenning verwerf het. Dit is die hoogste toekenning wat ‘n leerder kan verwerf op…
Griffons Rugby – BVHS seuns verteenwoordig Griffons
Griffons Rugby: Nege seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Griffons verteenwoordig in wedstryde teen die Sharks en OP die afgelope vakansie. o/18 Cravenweekspan: Franco Marais o/16 Grant Khomo-span: Harry…
Eskom Expo – BHVS leerders verwerf goud
Eskom Expo. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Daleen van der Merwe en Mia van der Schyff wat elk ‘n goue medalje verwerf het tydens die Eskom Expo ISF…
Huisleidsters – Hoër Meisieskool Oranje Huisleidsters vir 2022
Huisleidsters. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het hul huisleidsters vir 2022 bekend gemaak. Die volgende meisies is verkies: Alinda Burger (hoof, Boshoff), Lea Cronjé (hoof, Otto), Zanelle Jansen van Rensburg…
Performance Riding – Tené Martin wen goud
Performance Riding. Tené Martin van Welkom Volkskool was deel van die Vrystaatspan by SA Equestrian Federation. Die span het gedurende die skoolvakansie deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Performance…
Vrystaat Senior Vrouehokkie – Ntsopa Mokoena van BVHS gekies
Vrystaat Senior Vrouehokkie. Ntsopa Mokoena van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Vrystaat Senior Vrouehokkiespan. Sy speel einde Oktober in die IPT in Kaapstad. Tydens hierdie toernooi word die Springbokspan…
Vrystaat Krieketproewe – BVHS seuns gekies vir finale
Vrystaat-krieketproewe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/16 en o/18 krieketseuns was gekies om aan die finale Vrystaat krieketproewe deel te neem. BVHS se o.18’s is Rowen Scholtz, Presley Lesoro, Antonio Cavaleiro,…
Sjef kompetisie – Maryke Otto van BVHS behaal eerste plek
Sjef kompetisie. Maryke Otto van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die eerste plek losgeslaan in die FBI kompetisie. Maryke is ‘n Graad 12 gasvryheidstudieleerder van BVHS. Die kompetisie het die volgende…
SA All Ages toernooi – BVHS Vrystaat Netbalspelers neem deel aan toernooi
SA All Ages toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Vrystaat netbalspelers het aan die SA All Ages toernooi deelgeneem. Dit het gedurende die Oktober vakansie in Gauteng plaasgevind. BVHS is baie…
Noord-Vrystaat hokkie – BVHS hokkiespelers in span
Noord-Vrystaat hokkie. Dawid Terblanche, Danny de Klerk en Shaidon Davids van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem is gekies vir die o/16 Noord-Vrystaat hokkiespan, Hulle het gedurende die September-vakansie wedstryde teen…
Geskiedenis Olimpiade – Simoné de Witt van Fichies skitter
Geskiedenis Olimpiade. Simoné de Witt, ‘n gr. 11-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tweede geëindig in die FAK Nasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade van 2021. “Hierdie olimpiade het my trots op my…
Hokkie Toernooi – BHVS dogtershokkie by Interprovinsiale Toernooi
Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se hokkie-dogters het die afgelope vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi by New Horizon deelgeneem. Die o/18-spelers is Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena Inge Mienie, Izaan Barnard,…
SAIC 2021 Uithouritte – BHVS se Marjulyn Myburgh en A J Myburgh
SAIC 2021 Uithouritte. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul ruiters, Marjulyn Myburgh en A J Myburgh, wat die Vrystaat verteenwoordig het by die SAIC 2021 Uithouritte. Die uithouritte…
SADTA Championships – Henze du Preez van Welkom Volkskool presteer
SADTA Championships. Henze du Preez van Welkom Volkskool het die afgelope naweek aan SADTA -Ultimate Summer Championships deelgeneem. Hy het die volgende plekke behaal: 3 de Plek Freestyle SOLO -Skuif…
Hoofleiers Eie Haard – Hoërskool Sentraal kondig Koshuis Hoofleiers aan
Hoofleiers Sentraal 2022. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoofleiers van Eie Haard Koshuis vir 2022 aangekondig. Baie geluk aan Nialize Cronjé en Jan-Harm van der Walt wat as hoofleiers…
Nasionale Junior skietkompetisie-Leerder presteer in veerluggeweer
Nasionale Junior skietkompetisie. Zakkie Venter van Welkom Volkskool het op 8 Oktober aan die Nasionale Junior skietkompetisie by die Excalibur skietklub deelgeneem. Hy verwerf sy nasionale kleure in 0/9 veerluggeweer…
Jim Fouché – Hoërskool Jim Fouché open laaste kwartaal van 2021
Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein verwelkom hul leerders en onderwysers aan die begin van die vierde kwartaal. Lees meer oor JF: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jf.co.za/
Nasionale Junior Skiet Kampioenskappe – Leerder blink uit in Veerlugeweer
Nasionale Junior Skiet Kampioenskappe. Jaden Potgieter van Welkom Volkskool het op 8 en 9 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Junior skiet kampioenskappe. Hy word aangewys as SA Nr. 2 vir…
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Fichardtpark op Provinsiale vlak verteenwoordig
Provinsiale Hokkie. Lana van Deventer hokkiespeler van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope vakansie Fichies op provinsiale vlak verteenwoordig. Sy is lid van die Suid-Vrystaat hokkiespan en het teen…
Ultimate Summer Freestyle Dance – Candice Kleynhans-Bellringer presteer
Ultimate Summer Freestyle Dance. Candice Kleynhans-Bellringer, Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het die naweek deelgeneem aan die Ultimate Summer Freestyle Dans Kompetisie in Bloemfontein. Candice het die volgende prestasies behaal:…
SA gimnastiek spele – Divan Diedericks van Hoërskool Sentraal presteer
SA gimnastiek spele. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op Divan Diedericks wat tydens die afgelope vakansie aan die SA gimnastiek spele (vlak 4, 13 – 16 jaar) as…
Stoei – Bongi Kenny van Grey Kollege presteer
Stoei. Bongi Kenny van Grey Kollege het deelgeneem aan die SA Junior Presidente Kampioenskappe o/63kg. Die Junior Presidente Kampioenskappe is slegs gewig, maar vanaf 14-20 jaar. Bongi is slegs 14…
Brandkop Voortrekkers – Vereer met ‘n oorkonde
Brandkop Voortrekkers. Die Brandkop Voortrekker Kommando van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is met ‘n toekenning vereer. Hulle het ‘n oorkonde ontvang as die beste funksionerende-lidorganisasie in 2020-2021. Die oorkonde is…
Sentraal Luggeweerskiet – Sentraal skuts presteer by Wes-Kaap posliga
Sentraal Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se Vrystaat Luggeweerspan het baie goed presteer by die Wes-Kaap posliga. Die volgende prestasoes is behaal: O.21 A-span: 1e plek – Wentzel Ketterer, Reuben…
Skole Netbal Kampioenskappe – Megan Nel gekies vir die SA 0/19 groep
Skole Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld van Welkom is baie trots op Megan Nel. Sy was deel van die O/19 Lejweleputswa span wat aan die Telkom SA netbal kampioenskappe deelgeneem het.…
Wrestling – Grey College represent Free State Wrestling team
Wrestling. Grey College from Bloemfontein is feeling proud on Hano Kruger, Bongi Kenny and Ethan Adams. They are wrestlers who represented the Free State Wrestling team and won medals at…
Matrikulant Kompetisie- Zelmi Marx van Oranje, Vonkelpersoonlikheid
Matrikulant Kompetisie. Zelmi Marx, ’n onderhoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is op die Matrikulant van die Jaar-kompetisie deur haar mede-finaliste as die vonkelpersoonlikheid aangewys. Die finale beoordeling en…
Netbal Junior Nasionale Toernooi – Karla Victor beste in O.19 SA
Netbal Junior Nasionale Toernooi. Karla Victor van Hoër Meisieskool Oranje is die beste O.19 senterbaanspeler in Suid-Afrika! Sy is Donderdag as die beste o.19-netbalspeler in haar posisie in die land…
Netbal Kampioenskappe – Fichies se Etna Pottas NSA Skeidsregter
Netbal Kampioenskappe. Een van Hoërskool Fichardtpark se waardes is uitnemendheid. Net soos die leerders na die waarde streef, so ook doen hulonderwysers. Mev. Etna Pottas het die afgelope week by…
OMS Somersdrag – Eer en respek vir beeldskone somersdrag
OMS Somersdrag. Kan jy jou voorstel, wintersdrag reg deur die jaar by die skool. Ja, die swart sykouse, wit hemp, das en die hele spul. Gelukkig vir ons is daar…
2022 Leiers – Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leiers
2022 Leiers. Rooiskool Van Kroonstad het hul leiers vir 2022 bekend gemaak. Die volgende meisies is verkies as leiers: Sarize Welman, Elisna Eloff, Abby Koekemoer, Lanel Olivier, Joret Olivier, Marike…
Netbal SA Proewe – Amy Jacobs van Hoërskool Fichardtpark
Netbal SA Proewe. Amy Jacobs van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is tans in Gauteng by Hoërskool Waterkloof, waar sy vir die Vrystaatspan aan die Telkom Netball Challenge deelneem. Amy se…
Cricket Grey – Grey College vs Kearsney O.19A
Cricket Grey. Grey College 19A played a cricket match against Kearsney College from Durban U.19A. Grey College scored 210/10. Ian van der Merwe 43 (70); Kearsney College 139/10. Mbongi Mhlanga…
Stayers Krieketfees 2021 – Grey College o/17 vs. Westville o/17
Stayers Krieketfees 2021. Grey College o/17 het Westville Boys’ High School van Durban se o/17 krieketspan die stryd aangesê. Westville teken 114/10 aan in 30.5 beurte. Die boulers, Samu Lephoto…
Waterpolo – Grey College vs Selborne College
Waterpolo. Grey Kollege van Bloemfontein se o.14 waterpolospan het teen Selborne College van Oos-Londen te staan gekom. Hulle klop die volgende spanne: Selborne 14B met 7-1 Merrifield 15A met 11-0…
Skole Sjef kompetisie – Hoërskool Fichardtpark kán kook
Skole Sjef kompetisie. Vier graad 12-leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het op 2 Oktober aan die Vrystaat finale van die jaarlikse Skole Sjef kompetisie deelgeneem. Die vier finaliste is…
Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag
Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…
Bloues Matriekafskeid – Hoërskool Kroonstad hou blink Matriekafskeid
Bloues Matriekafskeid. Hoërskool Kroonstad het ‘n matriekafskeid vir hul matrieks van 2021 aangebied wat hulle nooit sal vergeet nie. Geniet die foto’s! Foto’s verskaf Meer oor Blouskool: https://schoolsthatrock.co.za https://blouskool.co.za/
Matriekafskeid 2021 – Hoërskool Fichardtpark
Matriekafskeid 2021. Op 30 September het Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein hul Matriekafskeid 2021 gehou. Nie eens die reën kon die matrieks van Fichies keer om ‘n sprokiesland-avontuur na die ‘Secret Garden’…









