Netbal SA Proewe. Amy Jacobs van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is tans in Gauteng by Hoërskool Waterkloof, waar sy vir die Vrystaatspan aan die Telkom Netball Challenge deelneem.
Amy se uitmuntende spel by dié toernooi is raakgesien deur keurders en sy is gekies om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Netbalproewe vir O/19.
Baie sterkte, Amy!
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: