Stoei. Bongi Kenny van Grey Kollege het deelgeneem aan die SA Junior Presidente Kampioenskappe o/63kg. Die Junior Presidente Kampioenskappe is slegs gewig, maar vanaf 14-20 jaar. Bongi is slegs 14 jaar oud en het ‘n brons medalje verower.
Dit is ‘n uitstekende prestasie! Geluk Bongi!
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreiStoei#stoei
Lees meer oor Grey Kollege: