Netbal Kampioenskappe. Een van Hoërskool Fichardtpark se waardes is uitnemendheid. Net soos die leerders na die waarde streef, so ook doen hulonderwysers.
Mev. Etna Pottas het die afgelope week by die Telkom Netbal Kampioenskappe as skeidsregter gedien. Sy is hier, tydens die o/19 finaal, deur beamptes gegradeer.
Fichies is trots op Mev. Etna Pottas en haar gradering tot ‘n NSA-Skeidsregter. Wat ‘n uitnemende prestasie!
Baie geluk!
#fichienetbal #jouvoorkeurskool
Lees meer oor Fichies: