)

Netbal Junior Nasionale Toernooi – Karla Victor beste in O.19 SA

Netbal Junior Nasionale Toernooi. Karla Victor van Hoër Meisieskool Oranje is die beste O.19 senterbaanspeler in Suid-Afrika! Sy is Donderdag as die beste o.19-netbalspeler in haar posisie in die land aangewys. Dié senter is vanjaar maar net 16 jaar oud.

Karla was die enigste gr. 10-leerder in die Mangaung o.19-span by vandeesweek se Telkom Junior Nasionale Toernooi. Marita Oosthuizen en Janine Moolman was die ander Oranjeniete in die span wat derde geëindig het. Die voorste doelskieter, senterbaanspeler en verdediger is agterna vereer.

Karla het vanjaar die eerste span ook as hulpdoelverdediger verteenwoordig.

FOTO: Karla links in aksie vir Manguang en regs vir Oranje vanjaar.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal