)

Matrikulant Kompetisie- Zelmi Marx van Oranje, Vonkelpersoonlikheid

Matrikulant Kompetisie. Zelmi Marx, ’n onderhoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is op die Matrikulant van die Jaar-kompetisie deur haar mede-finaliste as die vonkelpersoonlikheid aangewys. Die finale beoordeling en aankondiging van die wenner het vroeër vandeesweek plaasgevind.

Zelmi en haar skoolmaat Carmi van Niekerk was twee van die 14 finaliste. Die finaliste van 2019 het as chaperones by die eindronde opgetree. Die vier Oranje-finaliste in 2019 was die meeste deur ’n enkele skool in die 40 jaar van die kompetisie. Hulle is Deanri Snyman (2019 finalis), Mandie de Wet (2019 finalis), Monique Davidson (2019 finalis) en Mia Moolman (2019 finalis).

Monique, Mandie, Mia en Deanri studeer almal tans medies aan die Universiteit van die Vrystaat.

Foto: vlnr: Deanri Snyman, Zelmi Marx, Mandi de Wet, Carmi van Niekerk, Monique Davidson, en Mia Moolman

Foto’s verskaf

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal