Skuts SA Skole. Verskeie skuts van Hoërskool Fichardtpark het aan die SA-skolekompetisie deelgeneem. Drie van Fichies se skuts, Hanro Pienaar, Regan Hunter en Ian Vorster het medaljes ontvang.
Hanro Pienaar is ‘n lid van die O.21 span. Hy het ‘n goue medalje ontvang. Hanro het ook SANSSU-kleure ontvang.
Regan Hunter is ‘n lid van die Vrystaat o/16-span. Hy het ‘n silwer medalje ontvang.
Ian Vorster het ‘n Brons medalje ontvang
Baie geluk aan die medaljewenners:
#fichieskuts #fichietrots
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: