)

Sentraal Luggeweerskiet – Sentraal skuts presteer by Wes-Kaap posliga

Sentraal Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se Vrystaat Luggeweerspan het baie goed presteer by die Wes-Kaap posliga. Die volgende prestasoes is behaal:

O.21 A-span: 1e plek – Wentzel Ketterer, Reuben Duvenhage, Annie Strauss en Marco Pretorius

O.21-span: 3e plek – Humarie Woityzcka, Ruben de Wet, Jamie Kymdell en FG Smuts.

O.16-span: 2e plek – Anine Schlebusch, Geneva Bernard, Gerno Lombaard en Janco van der Merwe .

O.14-span: 2e plek – Ernst Steyn, Jan Hendrik van Loggerenberg, Marlizé Hayward en Riaan Kotzé. 3e Plek – Sean Bellingan, Christine van Zyl, Lenese Siebert en Stephan van Deventer.

Nasionale posliga uitslae: O.21-span: 1e plek; o.16-span: 3e plek; O.14 A-span: 1e plek; O.14 B-span: 4e plek; O.14 C-span: 5e plek.

Die Vrystaat het algeheel tweede geëindig. Wentzel Ketterer het ‘n medalje vir die 2 3p tellings verower, en ‘n bronstoekenning vir sy totaal, 1443 punte uit 1600, ontvang.

Baie geluk aan al die skuts, die Tralies is trots op julle.

Lees meer oor Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal