)
ST DOMINIC’S COLLEGE WELKOM EAGER TO WELCOME THEIR PRIMARY SCHOOL PUPILS BACK AT SCHOOL

Even though they have to maintain our social distance, the teachers from St Dominic’s College in Welkom are so glad to welcome back all our Grade 7s to school. “We…

CREDO GASTEHUIS ONDERSTEUN SCHOOLS THAT ROCK EN SANBS SE BLOEDSKENK-AKSIE

Harem Pelser en Nico Steenkamp Credo Gastehuis in Bloemfontein het vanoggend hul gastehuis aan SANBS beskikbaar gestel vir mense van die omgewing wat wil bloed skenk. Harem Pelser, eienaar van…

HOËRSKOOL WITTEBERG – WAAR ELKE KIND SY REGMATIGE PLEK IN DIE SAMELEWING KAN INNEEM

Elke sonstraal van die nuwe dag streel sagkuns oor sy kinders. As ons die soet oggend lug proe weet ons verseker dat die dag sy eie stories vertel. Hier by…

KOM BLOUSKOOL TOE, JY WEET JY WIL!

Die Hoërskool Kroonstad (Bloues) bied aan u kind by uitstek ‘n akademiese tuiste. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons…

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL SE GR R BERE IS REG VIR SKOOL

Ons stel ons ten doel om: aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis. ‘n dinamiese onderwysstrategie te…

HOËR MEISIESKOOL ORANJE: 11 VRAE AAN JADEN HENNEY

1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My suster het destyds op Oranje besluit en ek het kort op haar hakke gevolg. Dus is ek al sedert kleuterskool ’n…

PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID

“Ons het die afgelope week met leedwese verneem van die afsterwe van Oom Dietz Meiring, in die rype ouderdom van 93 jaar. Oom Dietz was een van die stigterslede van…

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

Leerders van Hoërskool Sand du Plessis skenk bloed

Wiaan Cloete word hier bygestaan deur Lichelle van SANBS Wiaan Cloete van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein het vandag twee vriendinne genooi om saam met hom bloed te skenk…

THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE

Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…

Primêre Skool President Brand se Graad 7’s keer terug na die skool

Die Vlammies by PBS, Bloemfontein, het gister met klasse begin na die Covid-19 pandemie. Al die leerders was baie opgewonde en kon nie wag om te begin leer. Die Vlammies…

PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE: GR 7’S TERUG IN KOSHUIS

Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7’s se eerste aand terug in Le Rouxhuis en die gr.7’s hou partytjie! Dankie aan tannie Inez, Joni se ma, wat pizza’s gekoop het al…

HOËR MEISIESKOOL ORANJE MATRIEKS DEEL HULLE ERVARING OP 1STE DAG NA COVID-19 PANDEMIE

Drie gr. 12’s van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein deel hulle ervaring van die eerste skooldag ná 81 dae se afwesigheid weens die Covid19-pandemie.  

HOËR MEISIESKOOL ORANJE: KAPTEINSBEURT – LIENKE SNYMAN – KAPTEIN, LANDLOOP

1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouers wou my in ‘n Afrikaanse en Christelike skool sit. Toe ek vir die eerste keer met Oranje Primêr kennis gemaak…

Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag

Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…