Noord-Vrystaat hokkie. Dawid Terblanche, Danny de Klerk en Shaidon Davids van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem is gekies vir die o/16 Noord-Vrystaat hokkiespan, Hulle het gedurende die September-vakansie wedstryde teen Suid-Vrystaat in Kroonstad gespeel.
Divan van Dijk het vir die Noord-Vrystaathokkie o/19-span teen Suid-Vrystaat in Kroonstad gespeel.
Baie geluk!!
Trekkertrots!
Foto verskaf
Lees meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool: