)
Vyf Rand Gemeenskapsprojek – Hoërskool Witteberg Projek Groot Sukses

Vyf Rand Gemeenskapsprojek Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaasgevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp! Die skool se kaste loop oor en hul seëninge nog meer!…

Tienertoneel – Die Wonder in Alice-land op die planke

Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark het die Tienertoneel Die Wonder in Alice-land opgevoer. Met meer as 25 leerders op en agter die verhoog was die produksie ‘n reuse sukses. ‘n Ander…

Interskole Week – By Hoër Landbouskool Boland op die Plaas

Interskole Week. Dis Interskole-week by Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, op die plaas! Hulle open met skriflesing, gebed, geesvang en ‘n asemrowende sonsopkoms. Hoe bevoorreg! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za Meer…

Netbal – Hoërskool Robertson vs York, Curro Durbanville en Jakes Gerwel

Netbal. Hoërskool Robertson se O.19A netbal span het Vrydag, 19 Augustus, ‘n wedstryd teen die o.19A-toerspan van York High School van George gespeel. Robbies het die wedstryd met 22-14 gewen.…

Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoërskool Framesby

Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha. Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg: 0/14A: wen…

Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoër landbouskool Marlow

Marilie Moolman Tennistoernooi. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, doen baie goed in vanjaar se Marilie Moolman Tennistoernooi wat in Cradock aangebied word. ‘n Rekord sestien spanne word vanjaar geakkommodeer. Groot skole…

Wolskool 2022 – Hoërskool Bultfontein Landbouleerders

Wolskool 2022. OVK het ‘n wolskool aangebied vir die graad 10 en 11 Bultie Landboubestuursprojek leerders. Dit bied aan die leerders die geleentheid om te leer deur praktiese ervaring. Hoërskool…

Vrystaat Skoleskiet – Hoërskool Sentraal vaar baie goed

Vrystaat Skoleskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se leerders, Regan Hunter en Anine Schlebusch verteenwoordig die Vrystaat Skoleskiet as deel van die SANSSU span. Hulle het aan die BJI kompetisie in…

Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 12

Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend. Neil Arlöw met ‘n gemiddeld van 90,63% Charné Fernandes met ‘n gemiddeld van 88,57%…

Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos

Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese…

Noordvaal Rugby – Hoërskool Linden Noordvaal wenners

Noordvaal Rugby. Hoërskool Linden se O.16 rugbyspan het vanoggend as wenners van die Noordvaal Rugby toernooi van die veld gestap. Linden se O.16 span het met 25-22 met Hoërskool Riebeeckrand…

Landloop Liga – EHS Atlete ryg plekke in

Landloop Liga. Tydens die tweede landloop-liga het die Errie-atlete merkwaardige plekke behaal. Die Errie atlete het die volgende prestasies behaal: In die seuns O.15-groep eindig Prince Nkosi eerste en Mark…

SANGWA Ruiters Mpumalangaspan – Erries gekies vir span

SANGWA Ruiters Mpumalangaspan. Die Erries is besonder trots op hul leerders wat gekies is vir die SANGWA ruiters Mpumalangaspan. Hierdie ruiters gaan deelneem aan die nasionale kampioenskap vanaf 1 tot…

Vrystaat landloop Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat landloop Kampioenskap. Vyftien dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 13 Augustus aan die Vrystaat landloop Kampioenskap deelgeneem. Die dogters het as volg presteer: O.8 Atlete Lea…

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan SAMCA

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en…

Top akademiese skole – Hoërskool Fichardtpark een van Top Skole

Top akademiese skole. Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs opdrag gekry om dié top akademiese skole in die land te identifiseer. Na gelang van die reaksie op parlementêre vrae…

NSC Matric Art Exhibition – GHS Art Students Shine

NSC Matric Art Exhibition. Pietermaritzburg Girls’ High School Visual Art learners hosted the annual NSC Matric Art Exhibition. This is a culmination of Cayla Rossouw, Ntandoyethu Gcaba and Emma Williams’…

Tygerberg Eisteddfod – Curro Durbanville students excel

Tygerberg Eisteddfod. Four students from Curro Durbanville High School had the priviledge of performing in public at the 2022 Tygerberg Eisteddfod – String Section. The students received certificates for Honours…

Die regte bees – Morgenzon Landbou akademie leer wat jy in ‘n bees soek

Die regte bees. Morgenzon Landbou akademie se Gr. 11 leerders was op ‘n landbou uitstappie. Hulle het Oom Petrus Taljaard besoek waar hy en Oom Werner die leerders bietjie meer…

St Andrew’s School for Girls – Azaria Ragbar about her School

St Andrew’s School for Girls. “My name is Azaria Ragbar and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s School for Girls in Grade 2. My fondest memory…

Netball Derby – Pietermaritzburg Girls’ High vs Pinetown Girls’

Netball Derby. Pietermaritzburg Girls’ High School’s 1st and 2nd Netball teams took on Pinetown Girls’ High School in an exciting Netball Derby recently. Pinetown Girls’ High School gave a solid…

Stadsliga – Fichies se rugby oorheers die finale

Stadsliga – Hoërskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het. Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers. Die uitslae was as volg: Boomspan /…

GHS String Ensemble – Pietermaritzburg Girls’ High School received Gold

GHS String Ensemble. Pietermaritzburg Girls’ High School’s String Ensemble recently received a Gold certificate from the South African Society of Music Teachers’ Eisteddfod. Well done, girls. More school news: https://schoolsthatrock.co.za …

St Andrew’s School for Girls – Chabu Kambafwile about her School

St Andrew’s School for Girls. “My name is Chabu Kambafwile and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory would be the…

Wesgrow Finale 2022 – Hoërskool Fichardtpark presteer

Wesgrow Finale 2022. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het vanjaar vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow Finale 2022. Fichies se uitslae was as volg: Dogters Hokkie 0/16A verloor 0-1…

Vrystaat Landloop – Hoërskool Witteberg Atlete in Vrystaat Span

Vrystaat Landloop. Agt Landloop atlete van Hoërskool Witteberg het onlangs gekwalifiseer om aan die Vrystaat landloop se Landbou kampioenskappe deel te neem. Die kampioenskappe het op 13 Augustus plaasgevind. Tydens…

St Andrew’s School For Girls – Caitlyn Straud about her school

St Andrew’s School For Girls. “My name is Caitlyn Stroud and I am in Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory would be becoming…

Karate – Juanco Botha in Nasionale span vir Youth Games in Kroasië

Karate. Juanco Botha is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Juanco in ingesluit in die Nasionale karate span. Die span gaan deelneem aan die Youth Games in Kroasië…

Inter: Grey College/PRG – Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visit the boys

Inter: Grey College/PRG. Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visited the boys yesterday during assembly in the Reunie Hall before the Inter: Grey College/PRG. Currently representing the Toyota Free State Cheetahs,…

Curro Cricket – Coach nominated for CSA level 3 coaching

Curro Cricket. Curro Durbanville cricket coach, Jeandre Jumat, has been nominated for the prestigious Level 3 coaching course by the South African Cricket Association (SACA). Experienced, and suitably qualified Level…

Fisiese Wetenskap Konvensie – BVHS leerders uitstekend

Fisiese Wetenskap Konvensie. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders was onder die top 50 Graad 11 en 12 leerders wat uitgenooi is om die 43ste Vrystaat Fisiese Wetenskap Konvensie…

Tennis – Hoërskool Outeniqua vs Hoërskool Framesby

Tennis. Hoër skool Outeniqua van George en Hoërskool Framesby van Gqeberha het, ten spyte van ‘n koue dag, mekaar op die tennis baan uitgedaag. Ses seuns en ses dogters die…

Griffons Rugby – Derik Greyling in O.13 Sewes oefengroep

Griffons Rugby. Derik Greyling, leerder van Hoërskool Bultfontein, is ingesluit in die Griffons O.13 sewes rugby oefengroep. Bulties wens Derik sterkte toe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.bulties.co.za/ Foto verskaf

Boerdery – Hoërskool Bultfontein Landboutegnologie leerders

Boerdery. Die graad 12 landboutegnologie leerders van Hoërskool Bultfontein het ‘n verrykende besoek afgelê na mnr Fanus van Jaarsveld se boerdery. Die leerders het die besoek baie leersaam gevind en…

Natal Swemkampioenskap – Erries presteer uitstekend

Natal Swemkampioenskap. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die vier Erries wat aan die Natal swemkampioenskap deelgeneem het. Kwalifikasie vir dié kampioenskap is gegrond op die swemmers se prestasies deur…

Skeinat Konvensie – Vier Witteberg leerders skitter

Skeinat Konvensie. Na afloop van die NWU se Skeinat Konvensie is vier Wittebergers vereer vir hulle puik prestasies in die Fisiese Wetenskap Olimpiade! Hanno van der Merwe het die algehele…

S A Barbarians Rugby – Four boys of BVHS in team

S A Barbarians Rugby. Luttig Roux, Jayden de Jesus, Arnold Ras and Josh Bezuidenhout are learners of Bethlehem Voortrekker Hoërskool. The four boys were selected for the S A Barbarians…

Wiskunde – Jorries leerder blink uit in kompetisie

Wiskunde – Trystan van Eyk van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die landswye Cum Laude Media 24 Wiskunde kompetisie. Trystan is een van 60 leerders in die…

Monoloogfees – Jorries neem deel aan Op die Planke Toneelfees

Monoloogfees – Leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het op 28 Julie 2022 aan ‘n Monoloogfees deelgeneem. Die Monoloogfees is gehou by Hoërskool Witteberg. Op die Planke Toneelfees het…

Bergfiets – Jorries dogters neem deel aan Bergfietsliga

Bergfiets – Drie dogters van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het aan ‘n Bergfietsliga deelgeneem. Die Bergfietsliga het plaasgevind te Ficksburg die afgelope naweek. Hul uitslae van die Bergfietsliga was…

“Speeltoneel” – Hoërskool Ermelo leerders skitter

“Speeltoneel.” Vier Erries het gedurende 2022 ingeskryf om deel te wees van Speeltoneel. Dié is ‘n reeks kortfilms wat op Via (kanaal 147) uitgesaai word. Dit word geproduseer deur ABS-Produksies.…

ATKV Tienertonele – Hoërskool Witteberg verdien groot lof

ATKV Tienertonele. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertonele het 9 Augustus aan die ATKV kompetisie se Bloemfonteinstreek deelgeneem. Witteberg het die kompetisie met groot lof afgesluit. Duiwelsdans het deurgedring…

Music – Grey College host 17th Music Festival

Music – This year Grey College Secondary School host their 17th Musical Festival. It will take place in the Callie Human Hall at the University of the Free State. Catch…

Top 10 Akademie – Hoër Meisieskool Paarl presteerders

Top 10 Akademie. Na die afloop van die eksamens in die tweede kwartaal het Hoër Meisieskool Paarl Maandag ‘n Akademiese Saalbyeenkoms gehad om die top 10 akademie leerders te vereer.…

Dogterskrieket – Potchefstroom Gimnasium vs Hoërskool Wolmaransstad

Dogterskrieket. Potchefstroom Gimnasium se dogterskrieket span het ‘n wedstryd teen Hoërskool Wolmaransstad gespeel. Gimmies wen met 167 lopies. Gimmies het eerste gekolf en 248 lopies aangeteken met slegs 2 spelers…

SANESA QUALIFIER 4 – Hoërskool Ermelo presteer

SANESA QUALIFIER 4. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Surika Struwig en Joané van Zyl, het vanaf 10 tot 14 Augustus aan die SANESA QUALIFIER 4 vir Dresseer te Badplaas deelgeneem.…

Naudeville Hengel – Nicus Engelbrecht presteer

Naudeville Hengel. Nicus Engelbrecht van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope twee jaar se toekennings onlangs gemaak. Die rede vir die vertraging, is as gevolg van die Covid-19…

ATKV Tienertoneel – Potchefstroom Gimnasium Presteer

ATKV Tienertoneel. Gimmie-kunste is op die voorvoet met Aardklop sowel as ATKV Tienertoneel. Uitslae van “In die Voetspore van Reuse.” Aardklop Pronk Podium: Brons: Regie: Chris Steyn. Skryf: Improv Studios.…

NHS DUX’E 2022/2023 – Dux’e vir 2022/23 Dinsdag bekend gemaak

NHS DUX’E 2022/2023. Hoërskool Nelspruit se dux’e vir 2022/23 is Dinsdag gedurende saalopening bekendgemaak. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie leerders en hulle ouers. Veels geluk aan Neelsie…