Wesgrow Finale 2022. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het vanjaar vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow Finale 2022.
Fichies se uitslae was as volg:
Dogters Hokkie
- 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- 2de span wen 5-0 vs Hoërskool Sentraal
- 1ste span wen 3-2 vs Hoërskool Sentraal
Seuns Hokkie
- O/14A wen 1-0 vs Hoërskool Witteberg van Bethlehem
- -0/16A wen 2-0 Hoërskool Noord-Kaap (Hulle wen die reeks)
- 1ste span wen 12-0 vs Hoërskool Goudveld van Welkom
Netbal
- 0/14A wen Hoërskool Noord-Kaap 40-7
- 0/14A wen Hoërskool Diamantveld 24-22
- 0/15C wen Hoërskool Jim Fouché 18-16
- 0/15C wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 16-9 (Hulle wen ook die reeks)
- 0/19C wen Hoërskool Goudveld 12-11
- 1ste span wen Hoërskool Noord-Kaap 40-27
Rugby
- O/19A verloor 53-18 teen Hoërskool Jim Fouché. Eindig 6de
- O/19B verloor 45-10 teen Hoërskool Noord-Kaap. Eindig 8ste.
Boomspan
- (0/19C) verloor 21-19 teen Hoërskool Sentraal. Eindig 6de.
- O/16A speel gelykop 17-17 teen Hoërskool Sentraal. Eindig 7de.
- O/15A wen baie harde wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché 19-15. Eindig 5de.
- O/14A wen teen Hoërskool Goudveld 12-5. Eindig 5de.
- O/ 14B speel in die finaal teen Hoërskool Witteberg en wen 17-5. Fichies 0/14B wen hul ouderdomsgroep van Wesgrow-sportreeks.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf