)

Vrystaat Landloop – Hoërskool Witteberg Atlete in Vrystaat Span

Vrystaat Landloop. Agt Landloop atlete van Hoërskool Witteberg het onlangs gekwalifiseer om aan die Vrystaat landloop se Landbou kampioenskappe deel te neem. Die kampioenskappe het op 13 Augustus plaasgevind. Tydens die byeenkoms is die volgende prestasies deur die Wittebergers verower:

  • Gerhard Bossert Boys U/15 4km – 1ste
  • Andrea Steynberg Girls U/15 4km – 2de
  • Illne Myburgh Girls U/15 4km – 11de
  • Zane Wessels Girls U/14 4km – 18de
  • Carissa Tredoux Girls U/16 4km – 6de
  • Arnaud Tredoux Men U/23 6km – 21ste

Andrea Steynberg, Gerhard Bossert en Carissa Tredoux is in die Vrystaatspan ingesluit wat op 17 September vanjaar sal deelneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal