Bergfiets – Drie dogters van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het aan ‘n Bergfietsliga deelgeneem. Die Bergfietsliga het plaasgevind te Ficksburg die afgelope naweek.
Hul uitslae van die Bergfietsliga was as volg: Milia Joubert – 2de plek (sub-nipper), Lané Fouché – 2de plek (Nipper), en Miné Joubert – 2de plek (Sprog).
Hierdie drie dogters het hulle baie goed van hulle taak gekwyt in die Bergfietsliga.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien