)

Fisiese Wetenskap Konvensie – BVHS leerders uitstekend

Fisiese Wetenskap Konvensie. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders was onder die top 50 Graad 11 en 12 leerders wat uitgenooi is om die 43ste Vrystaat Fisiese Wetenskap Konvensie by te woon by die NWU.

Tydens hierdie konvensie is die leerders ter verryking aan die naskoolse wêreld van wetenskappe en geleenthede in wetenskappe blootgestel. Wian Burger Graad 12 en Johan Bergh Graad 11, het uitstekend presteer tydens die Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Slegs Johan kon die geleentheid bywoon.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal